Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FG Riviera Suites

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Lindie R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Vriendelike puik diens. Vriendelike diens. Puik restaurant op perseel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absolutely fantastic. Lovely - staff were extremely friendly and helpful. Check-in and check-out were quick and efficient. Room was absolutely stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Riviera Suites
Dear Jolene Thank you for the great feedback, we are delighted that you enjoyed the stay. Team Riviera

Carin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Soos altyd, tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Riviera Suites
Beste Carin, Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly u het die verblyf geniet. Beste Span Riviera

Allan M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Good. Comfortable and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jolene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

It was fantastic. Phenomenal place! Best location for endless sea views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Riviera Suites
Hi Jolene, thanks for the great feedback. We are delighted that you enjoyed the stay.

Carin L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Altyd lekker by Riviera - Diens uitstekend! Jammer Flexi Club doen nie meer een nag besprekings as daar plek beskikbaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tok B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek. Perfek geleë, was lekker loop afstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Really good. Will book again for next February. Excellent. Location is very good, and staff were extremely helpful and friendly. The lift was out of order the whole time we were there, but as we were on the ground floor, it didn't affect us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Kamers is baie smaakvol opgradeer asook die badkamer. Baie netjies en vriendelik. Baie lekker! Goeie ervaring en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Seepunt. Ons woonstel het wes gefront, wat die woonstel verskriklik warm gemaak het, en daar is net waaiers, geen lugversorging nie. Iets om in gedagte te hou, veral gedurende somermaande. Die suites is perfek geleë vir toeriste wat die Seepunt-promenade wil beleef.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 27

Resensies 810

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEzTEosL7VCqMQ8ILoAhNN85OkxyF5VmockxuXtZsKYiP3v0YGL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 273 Beach Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917717741966 18.38652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang