Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FG Riviera Suites

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 R1 104 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ligging is alles, en FG Riviera Suites is geleë op Seepunt se Millionaires Mile, omring deur die beste wat Kaapstad kan bied, insluitend die naglewe, strande, restaurante en sportgeriewe.

Die verblyf is geskik vir beide gesinsvakansies en sakeverblyf en bied 'n verskeidenheid konfigurasies, van kompakte 2-slaapplekke tot die ruim 8-slaapwoonstelle. Al die woonstelle beskik oor volledige kombuise, televisies, daaglikse diens en badkamers met storte.

Nabygeleë plekke wat die moeite werd is om te besoek sluit die V&A Waterfront, Tafelberg, die wynlande, die Kasteel, kunsgalerye, museums, winkelsentrums en topklas restaurante in. Met ononderbroke see-uitsigte voor en wonderlike berguitsigte agter, is hierdie luukse selfsorg- en bediende woonstelle perfek vir 'n fantastiese vakansie in Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir FG Riviera Suites
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 829

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink FG Riviera Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEzTEosL7VCqMQ8ILoAhNN85OkxyF5VmockxuXtZsKYiP3v0YGL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 104 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 273 Beach Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917717741966 18.38652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang