Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

First2Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Straat 48, Marlands, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

First2Stay bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, sentraal geleë in Germiston, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 goed ingerigte oopplan-eenhede, almal met privaat ingange. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en yskassie. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi in elke eenheid beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe onder die lapa geniet en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 1ste Straat 48, Marlands, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Straat 48, Marlands, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71df0eb70f25a716668c3fa4e9a527526eb3867f42a41e15b59aa26ca7d7b23a359fc43c560c2155b61835bb2ac24c4f9de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 48 1st Street Marlands 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.178021699556 28.196741841832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang