Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Firwood Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Roeleen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Die kamer is pragtig ingerig en die stort 'n onverwagse lekkerte. Ons was ook beïndruk met die kombuisie en geriewe. Ons sal definitief Firwood Lodge aanbeveel vir die netheid, privaatheid en ligging. Die kragopwekker was noodsaaklik en ons is dankbaar dat dit gewerk het gegewe die huidige hittegolf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Veilig en luukse verblyf. Baie skoon en veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Netjies en pragtige kamers. Kamers was pragtig, netjies en skoon. Toegerus met 'n mikrogolf en lekker groot TV voor die dubbelbed. Al probleem wat ons gehad het, was die lawaai by die winkels oorkant die gastehuis. Die lugverkoeler het nie gewerk nie, maar gelukkig was die weer nie te onaangenaam nie, maar kamer was bedompig gewees. Verder die staff was baie vriendelik en baie behulpsaam, so dit was puik diens, baie dankie Lorraine. Sal die plek beslis aanbeveel indien jy vir kort tydjie daar wil deurbring, en lekker eetplekke naby geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Collette F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Excellent value for money. Front desk staff were extremely helpful, friendly and efficient. Rooms were clean, good quality linen, comfortable beds, huge TV's in the rooms, good shower. All in all it was great! Breakfast was great, really nice freshly cut fruit salad and really accommodating in giving us a take away toasted sandwich as we were pressed for time. Highly recommend Firwood Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Kamer sinvol gemeubeleer en pragtig skoon en netjies. Dit sal aangenaam wees as daar ten minste een gemakstoel is om op te sit. Die stoel by die tafel voel soos 'n kerkbank as jy daarop sit. Ontbyt was goed gewees (porsie en voorbereiding).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Clement Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 149
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 149
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firwoodlaan 15, Hazelwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923eaccec2ed2be910e74ee373b596b1ea73731b1a39e2d4b380f7e8366bd35a0b6646b57d0554b91cb27ea90a34e86b6860?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 149 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Firwood Avenue Hazelwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776015 28.256028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang