Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisaasbos se Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Fisaasbos se Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jc L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc L

Bo verwagting, fantasgies.

Wat 'n wonderlike juweel tussen die berge. Maklik om te kry, naby die dorp en veilig. Verblyf is perfek vir 'n enkel lopende tot 'n groot groep of familie. Skep 'n gevoel van warmte en kalmte waarin een kan ontspan en vir seker rus, al sou dit net vir 'n aand wees.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Hoop jul kan volgende keer langer bly, JC!

Fisaasbos se Huis
Kendall B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kendall B

Perfect spot for a relaxing stay with children and pets.

We had a lovely stay at Fisaasbos se Huis with our 8-year-old son and active puppy. The house has everything you would need (and more) for a comfortable stay. Large lawns for kids and dogs to safely play on, large bedrooms and bathrooms, spacious living spaces. Close enough to town and wine farms, but also remote enough to relax in the quietness of nature. The host was very helpful, check-in/out was simple and efficient. We will definitely be back in the future.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Aah, a beautiful 5-star review, thank you Kendall! We are looking forward to seeing you again soon.

Fisaasbos se Huis
Inge D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Rustig, lieflik, ontspanne!

Ons is baie tevrede met die verblyf. Dit was lekker ruim en skoon en die uitsig is pragtig. Hoewel dit selfsorg is, het hulle meer as wat ons verwag het vir ons gelos om te gebruik. En was selfs laataand beskikbaar vir navrae.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Kom gerus terug vir 'n winter-kuier, Inge. En kyk uit vir spesiale aanbiedinge en huis-nous op Instagram (fisaasbos_se_huis).

Fisaasbos se Huis
Adeline H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adeline H

Rustige plaasatmosfeer met pragtige uitsigte en 'n lekker grasdak huis.

Ons het baie lekker gebly by die plek. Die tuin en uitsig is so mooi!

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Hoop om jou gou weer te ontvang!

Fisaasbos se Huis
Gerrit C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C

Rustig.

Pragtige omgewing om in te ontspan.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Kom gerus terug vir 'n winter-kuier, Gerrit. En kyk uit vir huis-nuus op Instagram @Fisaasbos_se_Huis. Groetnis!

Fisaasbos se Huis
Robert S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Very beautiful place.

We enjoyed the place and the pool. The views are breathtaking.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Hey Robert - a very belated but sincere thanks for the positive review. Hope to see you again this year!

Fisaasbos se Huis
Melissa H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

The views are amazing. The house and yard is safe for fur babies and kids.

Great value for money, amazing views. With the rainy weather, the fireplace was a sure winner this weekend.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Melissa - follow us here and on Instagram and be on the look out for 2024 winter specials!

Fisaasbos se Huis
Joanna S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanna S

Lovely location with amazing views.

Great house for friends and families with lots of extra space. Loved the fact the dogs were welcome too and had so much space to play.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Thanks Joanna, and hope to see you again this year!
(Oops - we're playing catch up on 2023 reviews!)

Fisaasbos se Huis
Cheslyn L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn L

Fantastiese wegbreek.

Ons het die rustigheid van Fisaasbos geniet. Alle geriewe het gewerk en alles was mooi netjies en skoon. Sal dit definitief weer bespreek en aanbeveel.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Hi Cheslyn - 'n bietjie laat, maar 'n groot dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om jou weer te sien vanjaar? Kyk uit vir spesiale winter-aanbiedinge, of beter selfs - kom kuier voor die somer wyk!

Fisaasbos se Huis
Charlton V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton V

Rus en vrede.

Die uitsig is pragtig en dit laat jou baie rustig voel. Sou net graag die swembad wou gebruik het, want dit was baie warm.

Fisaasbos se Huis se terugvoer

Hi Charlton.
Ai man, ons maak werk van die swembad vanjaar, en hou jou op hoogte.
(Intussen lawe die plaasdam gelukkig ons gaste!)
Hoop om jul weer vanjaar te onthaal!

Fisaasbos se Huis
Bianca D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

We had an awesome stay at Fisaasbos I would definitely book it again in the future.

We did love the quietness of nature and everything was nice even the service and I would definitely go again because I love nature and the quietness the view was perfect for hiking and camping.

Riaan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Great location and house.

The location is ideal for hikers and mountain biking. The accommodation is excellent, private and a proper farm experience.

Lona M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona M

'n Absolute fonds.

Dit was nou lekker - die groot gemaklike plaashuis, die oneindige paadjies om met my hond te stap, die braaiplek met pragtige uitsig - 'n naweek was heeltemal te kort!

Elsabe M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Die mooiste ligging in Tulbagh! Pragtige huis ook, vat net genoeg warm klere saam, want huis is koud! Heerlike braaiarea met alles wat benodig word!

Ons het al in verskeie gastehuise in Tulbagh gebly, maar Fisaasbos het definitief die mooiste ligging! Mens voel asof jy aan die Winterhoekberg kan raak, so naby is dit! Goeie waarde vir geld!

Martha V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Uitstekend.

Baie dankie. Ons sal beslis terugkeer na Fisaasbos. Sien julle sommer binnekort!

Nikki K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki K

Ontsnap van die stad se gedruis by hierdie lieflike strooidakhuis op die platteland!

Ons was 4 volwassenes en 4 klein kindertjies (tussen 1 en 4 jaar) wat by Fisaasbos tuisgegaan het. Knus geleë teenaan die asemrowende Winterberge met pragtige boorde oral sigbaar. Die werf was goed omhein met 'n heerlike groot grasperk waar die kinders te heerlik gespeel het. Die mans het gaan bergfietsry en was in vervoering oor hoe mooi die omgewing is. Die huis self het 'n regte plaashuis gevoel (veral die kombuis). Dit is ruim, baie huislik en gerieflik gemeubileer. Ons sal vir seker weer besoek!

Elsabe M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Fantastiese ligging. Gerieflike huis!

Ons gaan gereeld Tulbagh toe vir 'n naweek. Het al in verskillende gastehuise op plase om Tulbagh gebly. Fisaasbos het die mooiste ligging en gerieflikste huis. Sal van nou af altyd soontoe gaan as dit beskikbaar is!

Jodri L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jodri L

Rustig.

Baie dankie vir 'n heerlike naweekwegbreek.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoJnf2exqD836TaCWPlIodeYB4gXFEkWpZtm4aHqL0FY4L5LspO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Winterhoek Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.180692815599 19.150547642358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang