Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisaasbos se Huis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fisaasbos se Huis is hoog op die voorheuwels van die majestueuse Winterhoekberge, heel aan die einde van die Tulbagh-vallei se doodloopstraat. Die rondawel-styl grasdakhuis word omring deur vrugteboorde en spog met buitengewone uitsigte oor die berge en vallei. Die selfsorg-akkommodasie werk goed as 'n gesinsdeel of vir 'n vriende-kuier, vir stappers, fietsryers, rotsklimmers of romantici wat uit die gewoel van die stadslewe wil ontsnap.

Die sorgvuldig gerestoureerde plaashuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet het. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n binne-kaggel. Die derde slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens - ideaal vir 4 kinders. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat 'n gesinsgrootte stort, wasbak en toilet het.

Alle kamers maak oop op die sentrale sitkamer wat aan die kombuis grens; en hoofkamers maak oop op rustige tuinruimtes.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes met skottelgoedwasser, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ouskool-filterkoffiemasjien. Die veilige kombuisstoep is ideaal vir die stoor van fietse en staptoerusting; die buitebraai

Die erfheining is veilig vir troeteldiere en klein kinders met twee omheinde opritte aan weerskante van die huis. Die uitgestrekte grasperk het eike- en pekanneutbome wat baie skadu bied om te ontspan of balsport te speel.

Gaste het privaat toegang tot alle spasies in en om die huis en erf. Stap en fietsry word op alle plaaspaaie toegelaat, maar ry word slegs op toegangspaaie toegelaat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jc L
Saam met vriende
5.0
Bo verwagting, fantasgies. Wat 'n wonderlike juweel tussen die berge. Maklik om te kry, naby die dorp en veilig. Verblyf is perfek vir 'n enkel lopend...
Sien meer
Apr 2024
Kendall B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect spot for a relaxing stay with children and pets. We had a lovely stay at Fisaasbos se Huis with our 8-year-old son and active p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Inge D
Saam met vriende
5.0
Rustig, lieflik, ontspanne! Ons is baie tevrede met die verblyf. Dit was lekker ruim en skoon en die uitsig is pragtig. Hoewel dit selfsorg is, het hu...
Sien meer
Jan 2024
Gerrit C
Saam met vriende
5.0
Rustig. Pragtige omgewing om in te ontspan.
Des 2023
Robert S
5.0
Very beautiful place. We enjoyed the place and the pool. The views are breathtaking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisaasbos se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoJnf2exqD836TaCWPlIodeYB4gXFEkWpZtm4aHqL0FY4L5LspO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Winterhoek Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.180692815599 19.150547642358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang