Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisant, Bokmakierie & Hoephoep

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Fisant, Bokmakierie & Hoephoep
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Vriendelike diens. Skoon & netjies. Stil omgewing.

Moeitevrye verblyf.

Busisiwe Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe Z

Calmly.

Good host, we loved our stay.

Sakkie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie M

Sal Fisant, Bokmakierie en Hoephoep aanbeveel vir almal!

Beste gastehuis waarin ons nog oornag het. Braaigeriewe was handig. Ontbyt was uit die boeke. Vriendelikheid ontvang vanaf die gasvroue met korrespondensie en inboek, ontbyt en uitboek was bo ons verwagting warm en vriendelik.

Lizandie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizandie V

Rustig en gesellig.

Heerlik gebly, maar was teleurstellend toe ons nie kon stort na 'n lang dag by die perde nie. Wetende dat Bethlehem sukkel met watervoorsiening, sou ek voorstel dat daar tenks geïnstalleer word met 'n pomp sodat gaste water kan hê. Veral vir die bedrag wat mens vir die verblyf betaal. Daar was geen DSTV of lugverkoeling nie. Wees waaksaam, want die Saterdagaand het daar 'n swerm bye by ons kamer ingekom. Ons moes Doom spuit en die kamer verlaat. My man is allergies vir bye. Die ontbyt was oortreflik en andersins het ons heerlik gebly. Baie dankie.

Lourette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette V

Dit voel soos "huis".

Al die personeel wat hier werk is baie vriendelik en laat mens so welkom voel.

Santie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Beste gastehuis.

Vriendelike ontvangs, kaggel, warm komberse, kamers was lekker warm en 'n heerlike ontbyt. Beslis aanbeveelbaar.

Marizaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan V

Lekker plek om oor te bly.

Ons is baie vriendelik verwelkom. 'n Heerlike, rustige omgewing. Heerlike ontbyt.

Elzabé M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé M

Vrystaatse gasvryheid.

Ons het heerlik gebly by Fisant gastehuis. Alles is baie gerieflik en skoon. Louise was baie vriendelik en het die heerlikste boere-ontbyt vir ons voorgesit. Ons sal hul beslis aanbeveel.

Jacqueline P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline P

Glad nie, WiFi is swak, bed in leefvertek is hol en ongelyk. Het nie gekry waarvoor ek gevra het nie.

Glad nie, WiFi is swak, bed in leefvertek is hol en ongelyk. Het nie gekry waarvoor ek gevra het nie en geen beskuit soos belowe in die kamer.

Elsie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Ons het die verblyf in die pragtige gastehuis baie geniet.

Fisant, Bokmakierie & Hoephoep gastehuis is perfek geleë in 'n rustige woonbuurt en baie veilig. Die eienaars is gasvry en hartlik, en ek kan die gastehuis regtig aanbeveel as 'n veilige hawe waar 'n mens rustig kan ontspan. Baie dankie!

Marcel N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel N

Dit was heerlik gewees!

Louis/Sonja maak 'n uitstekende span en gaan uit hulle pad uit om mens gemaklik te laat voel. Baie professioneel en uitstekende waarde vir geld, en natuurlik die heerlikste ontbyt!

Mariska H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Gerieflik, goeie diens en alles wat mens nodig het.

Gerieflik geleë naby aan stad en in rustige woonbuurt. Vriendelike ontvangs en personeel. Ontbyt is heerlik en het ons oral gehelp met wat ons benodig het. Sal verblyf aanbeveel.

Maritza L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza L

Hidden Gem.

Clean, secure, friendly host. Great Breakfast.

Santie W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie W

Fantasties!

Kamers is pragtig en die gasvryheid en vriendelike diens laat mens sommer soos familie voel!

Zanelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanelle V

Baie lekker!

Nogmaals baie dankie vir alles, die ontbyt was ook uit die boeke uit!

Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Gerieflik, netjies met uitstaande persoonlike diens

Die gastehuis is ingestel daarop om sy gaste tuis te laat voel met persoonlike aandag en dalk die beste ontbyt wat jy ooit in 'n gastehuis sal kry. Al die geriewe is daar en daar word voorsiening gemaak vir alles insluitende die Vrystaatse winters! As ek in Bethlehem kom is dit waar ek gaan.

Erica S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Kind efficient service.

Hospital nearby. Hosts kind and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gawe, effektiewe diens.

Die hospitaal is naby. Gasheer is gaaf en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elana E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana E

Gerieflik en netjies.

Gesinseenheid goeie waarde vir geld. Vriendelike personeel.

Charmain P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charmain P

Slegs 2 sterre vir hierdie verblyf.

Sien sterre.

Heloise V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise V

Waarde vir geld, baie netjies en baie vriendelike ontvangs.

Baie netjiese gastehuis. Vriendelike ontvangs. Ontbyt was heerlik. Regtig te aanbeveel.

Petro S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Heerlik ontspanne.

Baie vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt. Alles keurig en skoon. Ons het soos familie gevoel. Baie dankie vir alles.

Cyd V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cyd V

Very friendly and food was great too. Loved it!

Staff very friendly!

Carly C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly C

Warm, welcoming and very accommodating.

They went above and beyond to accommodate us and to cater to our needs at short notice. Amazing breakfast!

Guster M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guster M

We had a great time.

We arrived in the evening and our host was quite pleasant and courteous. The room was comfortable and the night was peaceful, with no noise. Breakfast was first class.

Minitsa W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minitsa W

Netjies en veilig.

Het veilig gevoel.

Kobus S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Baie lekker gebly.

Aircon gemis en yskas in kamer. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs gehad. Ontbyt was uitstekend gewees. Sal weer daar bly. Baie dankie.

Helena S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Huislik.

Gesellige, huislike verblyf met 'n heerlike ontbyt.

Juanita F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Ons voel altyd tuis as ons hier tuisgaan.

Die warm water, snoesige kamer en lekker ontbyt was heerlik.

Elize K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Uitstekend!

Skoon netjies veilig wonderlik.

Cilliers C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilliers C

Ons verblyf was heerlik.

Fisant, Bokmakierie en Hoephoep kon netsowel vernoem word na Vriendelik, Gasvry en Ontspanne. Ons was baie vriendelik ontmoet deur Karen en alhoewel ons vroeg was om in te boek, het sy ons nietemin baie gasvry ontvang en vir ons rondgewys. Karen het besluit om piesangbrood te bak en dit in te sluit by die heerlike ontbyt en dit was nou 'n welkome verrassing. Die kamer is baie gesellig. Ons kan Fisant, Bokmakierie en Hoephoep definitief aanbeveel vir toekomstige reisigers/gaste. Ons sal weer daar oornag.

Reuben L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben L

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf, vriendelike mense.

Liesl G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl G

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Die huis was goed ingerig en netjies. Sonia was 'n baie goeie gasvrou wat geen moeite ontsien nie. Ons het baie lekker ontbyt gekry.

Francois K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Uitstekend en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike personeel en professionele diens. Heerlik gebly.

Morney S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morney S

Die personeel was baie vriendelik.

Die personeel is baie vriendelik en het regtig moeite gedoen om ons aankoms te bevestig, en hulle het seker gemaak ons voel tuis en het 'n lekker ontbyt. Dit is skoon, ruim en 'n hanetreetjie van die dorp af. Bethlehem is self 'n wonderlike klein dorpie. Ek was veral beïndruk dat dit so skoon en netjies is.

Fisant, Bokmakierie & Hoephoep se terugvoer

Baie dankie.
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer to ontvang.
Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Fisant, Bokmakierie & Hoephoep
Hazel N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel N

We had such a pleasant stay at Fisant. The rooms were clean and neat and very warm. Breakfast venue was good

Excellent service and the rooms were very warm and clean. It was our first time staying there with my boyfriend and we would recommend it to any of our friends.

Ben D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben D

Sal weer hier oornag.

Personeel is gasvry.

Linda V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V

Die eenheid kort aandag/afronding.

Die dame se diens was baie bevredigend. Die kamers is netjies en skoon. Ek sou graag na 'n lang dag op die pad 'n bietjie badolie/borrelbad beskikbaar wou hê. Die eenheid is baie basies, dit kort 'n bietjie afronding! Ek het nog nooit gehoor van plekmatjies teen die mure nie. Ek slaap gereeld in Klerksdorp in gastehuise en kry baie beter kwaliteit teen 'n goedkoper tarief. Die ontvangsdame was vriendelik en behulpsaam, goeie diens!

Johanna H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H

Die gastehuis is sentraal geleë wat dit vir die reisiger maklik maak.

Fisant, Bokmakierie end Hoephoep is 'n netjiese waarde vir held gastehuis. Die gastehuis is baie sentraal geleë naby die winkelsentrum end verskillende restaurante. Die kamers is netjies en die gastehuis skep 'n huislike atmosfeer. Die ontbyt is van uitstaande gehalte. Die veiligheid skep vertroue end n geruste hart. Die enigste aanbeveling is om 'n yskassies in die kamers te sit. Reisigers het yskaste nodig. Verder word hierdie gastehuis sterk aanbeveel.

Richard M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Richard M

Not aimed at business travellers.

Acceptable for a short stay, but will look for other options next time.

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thoi Oosthuizen-straat 8 & 9, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4YWY2ZGRjLWNiYzItNDNlNi1hNWFkLTQyMjE3OGM2OWYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 8 & 10 Thoi Oosthiuzen Street Panorama 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.225856301102 28.328127102686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang