Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisant, Bokmakierie & Hoephoep

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Willem D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vriendelike diens. Skoon & netjies. Stil omgewing. Moeitevrye verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Calmly. Good host, we loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal Fisant, Bokmakierie en Hoephoep aanbeveel vir almal! Beste gastehuis waarin ons nog oornag het. Braaigeriewe was handig. Ontbyt was uit die boeke. Vriendelikheid ontvang vanaf die gasvroue met korrespondensie en inboek, ontbyt en uitboek was bo ons verwagting warm en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizandie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Rustig en gesellig. Heerlik gebly, maar was teleurstellend toe ons nie kon stort na 'n lang dag by die perde nie. Wetende dat Bethlehem sukkel met watervoorsiening, sou ek voorstel dat daar tenks geïnstalleer word met 'n pomp sodat gaste water kan hê. Veral vir die bedrag wat mens vir die verblyf betaal. Daar was geen DSTV of lugverkoeling nie. Wees waaksaam, want die Saterdagaand het daar 'n swerm bye by ons kamer ingekom. Ons moes Doom spuit en die kamer verlaat. My man is allergies vir bye. Die ontbyt was oortreflik en andersins het ons heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lourette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Dit voel soos "huis". Al die personeel wat hier werk is baie vriendelik en laat mens so welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Beste gastehuis. Vriendelike ontvangs, kaggel, warm komberse, kamers was lekker warm en 'n heerlike ontbyt. Beslis aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker plek om oor te bly. Ons is baie vriendelik verwelkom. 'n Heerlike, rustige omgewing. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Vrystaatse gasvryheid. Ons het heerlik gebly by Fisant gastehuis. Alles is baie gerieflik en skoon. Louise was baie vriendelik en het die heerlikste boere-ontbyt vir ons voorgesit. Ons sal hul beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2023

Glad nie, WiFi is swak, bed in leefvertek is hol en ongelyk. Het nie gekry waarvoor ek gevra het nie. Glad nie, WiFi is swak, bed in leefvertek is hol en ongelyk. Het nie gekry waarvoor ek gevra het nie en geen beskuit soos belowe in die kamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elsie V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ons het die verblyf in die pragtige gastehuis baie geniet. Fisant, Bokmakierie & Hoephoep gastehuis is perfek geleë in 'n rustige woonbuurt en baie veilig. Die eienaars is gasvry en hartlik, en ek kan die gastehuis regtig aanbeveel as 'n veilige hawe waar 'n mens rustig kan ontspan. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thoi Oosthuizen-straat 8 & 9, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4YWY2ZGRjLWNiYzItNDNlNi1hNWFkLTQyMjE3OGM2OWYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 8 & 10 Thoi Oosthiuzen Street Panorama 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.225856301102 28.328127102686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang