Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle @ Blue Crane Farm Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Crane Farm Lodge is teen die skilderagtige hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stel-pas, net 6,4 km vanaf Botrivier geleë.

Fish Eagle @ Blue Crane Farm Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort en 'n toilet en daar is ook 'n stort en 'n toilet buite. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-sitarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels, 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die pragtige vallei.

Alhoewel dit tussen die berge versteek is, word Blue Crane Farm Lodge deur talle besienswaardighede omring. Gaste kan aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry, kunsvlieghengel en walviskyk geniet en 'n verskeidenheid wynplase in die omgewing besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1bb9b9ec8423b4bddb53274cbddca9dc61d8ce9bfefd06af8bb3dac3cc8f2680c9325723e8cdf35e10999e0a2384f8b95c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) Van der Stel Pass Blue Crane Farm Lodge 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1752918 19.2247891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang