Fish Eagle Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfeel 4, Ashantiweg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fish Eagle Lodge is op 23 hektaar-land in Lanseria geleë. Dit het 'n uitsig op heuwels en oor valleie en spog met pragtige tuine, voëls en 'n rustige atmosfeer.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en reënstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n dubbelstort.
Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid het waaier, 'n kaggel, gratis WiFi, 'n Weber en gasbraai. Daar is sonkrag wat tydens beurtkrag krag aan die WiFi, ligte en TV voorsien.
Gaste kan die leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, die Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 59
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfeel 4, Ashantiweg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfeel 4, Ashantiweg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang