Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfeel 4, Ashantiweg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is op 23 hektaar grond geleë en het 'n rustige uitsig oor die heuwels en dale in Lanseria. Met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, asook volop voëllewe, is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en reënstort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n 52"-platskerm-TV met DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Boonop het die eenheid waaiers en 'n kaggel. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar in die vorm van 'n Weber- en gasbraai. Die eenheid het sonkrag wat die Wi-Fi, ligte en TV aangedryf sal hou tydens beurtkrag.

Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Erfeel 4, Ashantiweg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfeel 4, Ashantiweg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8a6028d9a435ac74277ea6ba42e0c4381edf2b65f788f1c7e1b2b62757b6694526eeb679e9f263289909a846c3581cb519f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense Plot 4 Ashanti Road Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9182834 27.9356746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang