Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 525 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ernst D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker stop en vriendelike ontvangs, die eienaars is besorg en behulpsaam. Mooi skoon eenheid (nr 6) met 'n pragtige uitsig op die dam. Die swembad en jacuzzi was heerlik na 'n lang dag op die pad. Die diens en aandag is top.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth B
1 nag
5.0
Des 2024

Great facilities, friendly staff and hosts, great views. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Romantiese atmosfeer, sal definitief Fish Eagle Lodge aanbeveel, weer daar kuier. Alles was in plek, lodge het 'n asemrowende uitsig oor Gariepdam, kamer was skoon, swembad area skoon en mooi uitsig. Die braaivleis Saterdagaand was goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susara L
1 nag
5.0
Nov 2024

Veilige oornag slaapplek. Baie lekker gebly en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker oornag plek. Ons het oornag by Fish Eagle Lodge. Alles was goed en ons sal in die toekoms weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Moenie die een misloop nie. 'n Laaste minuut besluit om ons reis in twee te deel, het ons by Fish Eagle Lodge gekry. Die gasvryheid, fasiliteite en kuierarea was ongelooflik. Die kersie op die koek: die mooiste sonsondergang en -opkoms oor die Gariepdam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

So lekker gebly! Pragtige kamers, gesellige atmosfeer en alles wat jy nodig het. Mooiste uitsig oor Gariepdam! Die binnenswembad en Jacuzzi was 'n groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, modern, skoon met baie vriendelike personeel. Ons het heerlik gebly! Swembad was mooi skoon en netjies, handdoeke was voorsien vir swembad. Die woonstel was baie mooi en netjies, badkamers was skoon en alles was in werkende toestand. Elke slaapkamer se aircon asook die leefarea van die woonstel se aircon was heerlik koud. Vol DStv met WiFi. Die braaier was die volgende oggend skoon gemaak. Ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mona B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Amazing See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sou langer wou gebly het. Heerlik, ruim kamer, met stunning personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 780

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl2o2XjMKWH0E803WnSJBTSrQQ6fP7dFxCG69kaOMc29DnJkHdP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 525 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang