Fish Eagle Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 736
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie S - Aug 2024
Algehele gradering
Reasonably priced overnight stay.
Nic V - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing, skoon en netjies, heerlike kos!
Quinton C - Jul 2024
Algehele gradering
Great weather, fantastic view of the sea from the main bedroom.
Letitia S - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige veilige plek.
Elzette S - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect stop-over on your long journey on the N1!
Karine V - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en pragtige uitsig van die Gariep dam.
Michelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig oor die dam.
Chantelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Dina M - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful and comfortable stay.
Chris S - Jun 2024
Algehele gradering
Gesellig.
Michelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gebly.
Olga C - Jun 2024
Algehele gradering
Die uitsig maak dit die moeite werd.
Elmari P - Mei 2024
Algehele gradering
Als baie lekker.
Gert L - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek, wonderlike gasvryheid, lekker kos en ongelooflike uitsig!
Liani S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek. Kan dit vir seker aanbeveel.
Marianna M - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon, vriendelike diens, lekker kos, fantastiese uitsig.
Wendy V - Apr 2024
Algehele gradering
Vinnige oorslaap op kort kennisgewing.
Trevor C - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Christel R - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Corli R - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige oorslaapplek.
George D - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike personeel.
Erika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste afsluiting van ons vakansie.
Lees meerRiaan O - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag stop vir die lang pad.
Erene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyfplek. Netjies en baie vriendelike mense!
Mareli P - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Pierrette G - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willem P - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome, veilige plekkie met vriendelike mense.
Marius P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad. Ook lekker gebraai by hulle braaiplek.
Stewart R - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable stay. Friendly reception.
Amelia V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons kom weer.
Richard P - Feb 2024
Algehele gradering
Puik diens.
Toni B - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam, maklik om te kry, pragtige uitsig, hulpvaardig, gaste-gerig. Hoe kan.
Jan D - Jan 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Etienne V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig. Ek sal weer hier bly.
Jacques Z - Jan 2024
Algehele gradering
Wondeelike plek.
Walter E - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennie S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties. Die beste plek wat ek in 'n lang tyd gebly het.
Isabel D - Jan 2024
Algehele gradering
Sal verseker Fish Eagle Lodge aanbeveel. Sal ook definitief weer daar bespreek.
Ulrich J - Jan 2024
Algehele gradering
Mense gasvry. Omgewing ongelooflik. Plek netjies.
Shaun W - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Lori V - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money.
Gabby L - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig
Estelle F - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyed the night stay. Would not hesitate to stay there again.
Eileen B - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Vanessa S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic, very well run.
Alison L - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable and spacious.
Hannerie K - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing for parents and swimming for kids.
Lize B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het vriendelike ontvangs gehad, veilige parkeerplek, heerlike blyplek.
Annie S - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Corlia V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker geriewe.
Robert W - Aug 2024
Algehele gradering
Extremely pleasant.
Hannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvryheid was goed.
Fouche M - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit. Die kamers wat uitloop op die gemeenskaplike swembad en.
Frans T - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Cheryl V - Jan 2024
Algehele gradering
Good experience, can be recommended.
Zenta D - Jun 2024
Algehele gradering
Vir die prys verwag ek om te kan stort.
Louis P - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige ervaring.
Bianca R - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Andries S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sakpas.
Minette W - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry met 'n baie mooi uitsig.
Phillip P - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker uitrus kuier!
Heinrich E - Mrt 2024
Algehele gradering
Die braaivleis by die sinkdak was fantasties.
Johann R - Feb 2024
Algehele gradering
Kamer goed geleë en het mooi uitsig oor die dam.
Johan R - Apr 2024
Algehele gradering
Hierdie is werklik 'n lekker plek om te oornag of om 'n paar dae oor te bly.
Patrick K - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect for an overnight stop.
Elmè B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige "view" met skoon en netjiese kamer. Alles wat 'n mens benodig.
Elmarie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Convenient sleep over. Friendly service.
Jackie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Mark G - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyed our brief stay.
Kerry V - Apr 2024
Algehele gradering
Clean and tidy accommodation.
Lees meerHerman M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, goeie kliëntediens, misleidende foto's en min privaatheid.
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Dalk tyd vir opgradeer anders gaan dinge vinnig agteruit.
Sonja W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anton D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornag opsie.
Beyers H - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome ligging, veral met die braaigeriewe. Baie skoon!
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Martin O - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf maar jacuzzi word nie aangesit nie en swembad is yskoud.
Lees meerIlan Perez P - Jan 2024
Algehele gradering
Great option.
Dominique M - Jan 2024
Algehele gradering
Foto's is nie 'n ware weerspieeling van die plek nie.
Sandy D - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Werner L - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag plek.
Lynette T - Des 2023
Algehele gradering
Very comfortable, convenient and clean, it has everything that one requires.
Marilize G - Des 2023
Algehele gradering
Wegbreek met baie mooi "view".
Wouter S - Des 2023
Algehele gradering
Great experience.
Robert F - Des 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Gerhard B - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Gabby L - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Hennie B - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Amanda C - Des 2023
Algehele gradering
Dit is baie mooi en skoon en die kamer is goed ingerig.
Theunis D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon, netjies en probleemvrye verblyf.
Daleen S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees.
Alicia V - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Christèl S - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, skoon, vriendelike diens.
Janine M - Sep 2023
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf.
Hanli D - Aug 2023
Algehele gradering
Gemoedsrus.
Gert C - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut ideaal vir iemand wat 'n oornagstop soek.
Karin K - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd lekker.
Jacques M - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elizna V - Jul 2023
Algehele gradering
Die uitsig is pragtig, die water wat gedurende 'load shedding' nie beskikbaar is nie, is 'n probleem.
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Puik om te oornag tussen Gauteng en die Kaap. Netjies en skoon.
Anneke F - Jul 2023
Algehele gradering
Was absolutely a fantastic stay.
Morné G - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, goeie diens en baie lekker gebly.
Marisca B - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike plek.
Ina D - Jun 2023
Algehele gradering
Asemrowende verblyf wat ligging en akkommodasie aanbetref.
Antonie F - Jun 2023
Algehele gradering
Vinnig tuis gevoel en lekker gebly.
Monique T - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en rustig.
Rean V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ashlyn E - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome stay with great views.
Ronell L - Apr 2023
Algehele gradering
Uiters ontspannend.
Cindy K - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en mooi en netjies.
Chris V - Apr 2023
Algehele gradering
Great stay!
Morné K - Apr 2023
Algehele gradering
Bo verwagting.
Rynie P - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese mooi en skoon plek. Pragtige uitsig oor die dam.
Jurgens K - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Hendrik C - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek om te bly vir een of twee dae.
Elizabeth C - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, gerieflike blyplek.
Karin M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, ruim en luuks.
Lee-ann J - Feb 2023
Algehele gradering
Gorgeous views.
Antoinette L - Feb 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Alf N - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenane atmosfeer, rustigheid en geselig.
Haylene D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Wynand B - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie Dag Wynand
Baie dankie vir u resensie en die mooi sterre!
Ons het in tussen die bed vervang, baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Ons swembad is wel verhit, ongelukkig neem die temp vinnig af met loadshedding.
Groete Louise Wiese
Teresa C - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike tyd in die mooiste plek!
Lees meerChris T - Jan 2023
Algehele gradering
Just lovely.
Tanita V - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Antonette G - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was so lekke om ons reis te onderbreek en rustig te kon verkeer voordat ons die volgende dag die laaste skof huistoe aangepak het. Ek sal vir seker weer by Fish Eagle Lodge 'n bespreking maak.
Christel G - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige oornag met baie goeie fasiliteite.
Heinrich H - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Cheryl V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike stop om te ontspan as mens lank ry.
Yolandi D - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chantal H - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful views with a great pool and jacuzzi.
Chantell K - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable, clean, really lovely lodge.
Ruaan K - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig van die kamer af met 'n baie lekker binneswembad en jacuzzi.
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Claudia B - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Evert B - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier en oornag.
Karin K - Mrt 2023
Algehele gradering
Altyd vriendelik en verwelkomend.
Elmari P - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lekker gebly.
Gerrit B - Jan 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Lees meerAnabel V - Jan 2023
Algehele gradering
We checked in late but the little ones still had time to have a ball on swimming pool and jacuzzi.
Willem M - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly naby aan als, waarde vir geld.
Christa N - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, mooi uitsig, alles wat mens wil hê.
Niclas W - Des 2023
Algehele gradering
Was baie net en skoon. Sal graag weer daar bly.
Gail D - Sep 2023
Algehele gradering
Great.
Liezel L - Jul 2023
Algehele gradering
Vakansiebesoek op pad Kaap toe.
Mariette F - Jun 2023
Algehele gradering
Gariep uitsig.
Alta T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid is uitstekend. Was baie vriendelik ontvang. Warm water was 'n probleem, maar al die ander lekker dinge en asemrowende uitsig het opgemaak daarvoor.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Baie dankie Alta,
Ons het ongelukkig probleme op getel met ons warm water stelsel weens load shedding.
Dit is intussen op gradeer en gaste kan verseker wees van 'n warm stort.
Groete,
Louise Wiese
Elrina B - Mrt 2023
Algehele gradering
Oppad Langebaan toe oornag.
Matthys De Villiers G - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike view - baie lekker plek, sal dit definitief aanbeveel.
Warren T - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant half way stop to CT / Eastern Cape overlooking the Gariep Dam.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Mandie G - Aug 2023
Algehele gradering
Die gasvryheid het ons vir seker laat welkom voel.
Monique S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklike verblyf.
Gordon C - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely indoor braai area and pool facility.
Marius V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Adri G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Lees meerFish Eagle Lodge se terugvoer
Baie dankie Adri, ek waardeer jou terugvoering en sal dit nagaan.
Ons het ongelukkig probleme op getel met ons warm water stelsel weens Load Shedding.
Dit is intussen op gradeer en gaste kan verseker wees van n warm stort.
Groete,
Louise Wiese
Tarryn M - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing views and pool.
Corrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker oornag plekkie.
Carisa B - Okt 2023
Algehele gradering
Het net daar oornag, alles wat nodig is, was daar.
Natalie C - Apr 2023
Algehele gradering
A superb location.
Melanie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklike oorslaapplekkie.
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Josias Hendrik H - Des 2023
Algehele gradering
Lovely overnight stay.
Leonard V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Diani V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese oorslaap geriewe.
Emily L - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable accommodation with views from all rooms.
Henrik A - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful place, only challenge was no hot water in the morning.
Amanda M - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Rouam M - Des 2023
Algehele gradering
The view is amazing, and the location is good as a pitstop, but there's not much to do.
Neil D - Aug 2023
Algehele gradering
Our overnight stay was uneventful and the room and furnishings were comfortable.
Amanda D - Des 2023
Algehele gradering
Fine for a quick overnight, would not recommend for longer stays.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Good day Amanda
Thank you for your review. I am sorry that our establishment did not meet your needs.
Just to clarify, you did request the particular room and we do state on our establishment page that Rooms 1 to 5 all lead out onto the communal area. However, we do provide wooden screens for privacy.
Our self-catering unit might have been better suited.
Regards, Louise
Henk H - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n lieflike uitsig.
Annalie S - Mei 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerFish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir u resensie, ek wil graag die volgende punte duidelik maak.
Die kamers loop wel almal uit op die gemeenskaplike swembad (Dit word ook so verduidelik wanneer u die kamer bespreek op die webtuiste) Daar is n hout "room devider" by elke skuifdeur wat gebruik kan word vir privaatheid as die deur oop staan.
Ons voorsien elke kamer en gemeenskaplike area van herlaaibare ligte, Daar is ook n kragopwekker wat aan geskakel word as Load shedding tussen 6:00 en 22:00 is.
Die load shedding was geskeduleer vir 22:00 tot 02:00 op die dag van u verblyf en ons voel dat dit n mors is om die kragopwekker aan te sit as al die gaste reeds slaap.
Groete
Louise Wiese
Timothy R - Feb 2023
Algehele gradering
Very basic accommodation.
Lizel V - Jan 2023
Algehele gradering
Daar was nie krag of water toe ons daar aangekom het nie.
Michelle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning views. Overpriced.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Louise G - Feb 2023
Algehele gradering
No privacy and no windows onto outside to get fresh air.
Lees meerTina V - Jan 2023
Algehele gradering
Stop and go.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Danél T - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oornag op pad na George. Rustig en voel tuis!
Nicole D - Des 2022
Algehele gradering
Te kort!
Michael K - Des 2022
Algehele gradering
The place had excellent facilities, views and was exceptional.
Lees meerWarren T - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful view, lovely pool, aircon.
Tracey V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was so mooi en het dit baie geniet.
José M - Des 2022
Algehele gradering
Value for money with awesome views.
Angelique D - Des 2022
Algehele gradering
Amazing, beautiful and breathtaking.
Paul K - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Renet E - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Stephan O - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en awesome uitsig.
Mark G - Des 2022
Algehele gradering
Great views, pretty rooms, clean and spacious.
Twanette H - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties. Baie lekker ontspan en swem.
Colleen N - Nov 2022
Algehele gradering
We enjoyed it very much, magnificent view.
Lees meerKarine V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was stunning!
Ruzandri S - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike oornag-akkommodasie.
Louise H - Des 2022
Algehele gradering
Perfect for the overnight traveler.
Louw R - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan en die mooi uitsig geniet.
Wanda O - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig met mooi uitsig op die Gariepdam, vriendelike ontvangs.
Susan N - Nov 2022
Algehele gradering
Hartlike ontvangs gekry. Baie rustig en stil.
Tanja P - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Gina S - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, vriendelike personeel met 'n pragtige uitsig en gemaklike kamers.
Rehan K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en die pragtige uitsig bewonder.
Marie H - Okt 2022
Algehele gradering
Louise het moeite gedoen met ons wat laat was en dit is 'n stil omgewing.
Elisca M - Okt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Nadia G - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Chrisna D - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Frikkie P - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en stil omgewing, baie gasvry.
Susan S - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag saam met gesin op pad huis toe vanuit die Kaap.
Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Leone P - Sep 2022
Algehele gradering
Uitsig was mooi.
Pierre V - Aug 2022
Algehele gradering
Alles was 100%.
Dean I - Aug 2022
Algehele gradering
Geat value for money.
Linda D - Aug 2022
Algehele gradering
Wat jy sien op die webblad is wat jy kry. Baie netjies en beste uitsig!
Bokkie G - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik, modern en rustig.
Tj V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Daleen G - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Jannie P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese eenhede, met gerieflike ruim kamers.
Ingrid L - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable, scenic, homey and friendly.
Sp D - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker en mooi.
Rina V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige bestemming na 'n ver reis. Soekie was baie behulpsaam en het ons dadelik gehelp.
Renier C - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplek en dam te sien.
Francois F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Abri W - Mrt 2022
Algehele gradering
Great view, friendly staff and clean rooms!
Derick S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Annatjie B - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor die dam.
Denise L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Louis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Lees meerTok B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende verblyf.
Sheree V - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Tony D - Jan 2022
Algehele gradering
Outstanding. Will definitely recommend.
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing met mooi uitsig.
Diederick W - Jan 2022
Algehele gradering
Beste akkommodasie ooit.
Gertruida K - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lizanne C - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gerieflik vir oornag.
Annali F - Jan 2022
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld. Dit wat hulle adverteer is dit wat jy kry.
Celeste V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor Gariepdam en akkommodasie is skoon en gerieflik.
Carien L - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en lekker akkommodasie.
Amanda C - Jan 2022
Algehele gradering
Exceptional stay!
Lees meerAlison L - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect.
Charmaine S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en fantastiese uitsig.
Louise V - Jan 2022
Algehele gradering
'n Oase in die woestyn!
Fanie B - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en kan selfs vininig in die swembad afkoel.
Lelanie G - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Thelma L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike. Oornag fasiliteit.
Hanre E - Des 2022
Algehele gradering
Sal defnitief weer by Fish Eagle bly.
Samantha P - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike ondervinding, pragtige plekkie!
Cindy L - Des 2022
Algehele gradering
Stunning view of the dam.
Antoinette J - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, baie mooi uitsig.
Marli J - Mei 2022
Algehele gradering
Beslis soos geadverteer en waarde vir geld.
Charl K - Feb 2022
Algehele gradering
Prag-uitsig.
Lizel L - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, pragtige uitsig. Heerlike swembad en Jaccuzi.
Revan P - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing view over the dam.
Marryen Q - Des 2022
Algehele gradering
Great spot as a stopover.
Melanie B - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek met baie mooi uitsig oor die dam.
Michellé F - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en die pragtigste uitsig.
Alida W - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Mj S - Sep 2022
Algehele gradering
Puik uitsig en mooi gebou.
Deidre B - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Deane T - Jul 2022
Algehele gradering
Eienaars is baie gasvry en vriendelik.
Cornel S - Jun 2022
Algehele gradering
Travelling family.
Paul G - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker rustige Maandag.
Gerda N - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Marthinus W - Feb 2022
Algehele gradering
Afgeleë en rustig met 'n wonderlike uitsig van Gariepdam met 'n heerlike swembad.
Lees meerJohannes D - Mrt 2022
Algehele gradering
Kort van duur.
Ludie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en kommervrye oornag.
Donsie V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit is die tweede keer ons hier stop, maar ongelukkig was die kussings op ons bed en my kleintjie se matrass bietjie moeg, meer as ek.
Vernon J - Jan 2022
Algehele gradering
Stopover.
Lees meerTiana K - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lucius K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Sarah D - Apr 2022
Algehele gradering
We had a good overnight stay at Fish Eagle Lodge.
Riani E - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met 'n mooi uitsig oor die dam.
Samuel H - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Julienne V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Heidi V - Des 2022
Algehele gradering
Ligging perfek, prys perfek, cottage perfek gewees vir ons behoeftes.
David G - Jul 2022
Algehele gradering
Neat, clean and convenient.
Nellie L - Mei 2022
Algehele gradering
Net 'n oornag.
Diana S - Apr 2022
Algehele gradering
It was very convenient as a half way stop coming from Knysna to Johannesburg.
Adolf J - Jan 2022
Algehele gradering
Geen privaatheid.
Lees meerKaren M - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, pragtige verblyf.
Lorraine D - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Pierre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ruim woonstel met aparte kamers.
Quelette M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustige wegbreek, vriendelike personeel baie mooi en netjiese plek.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Marius V - Jul 2022
Algehele gradering
Dankie baie lekker gebly.
Nico V - Jun 2022
Algehele gradering
Gesellige oornagplek met pragtige uitsig oor die Gariepdam.
Marianna V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Petrus V - Mei 2022
Algehele gradering
Okay.
Nannette V - Sep 2022
Algehele gradering
Not ideal but comfortable.
Wikus B - Feb 2022
Algehele gradering
Nie wat verwag is nie.
Gys S - Des 2021
Algehele gradering
Dink dit is goeie waarde vir geld.
Christelle K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf en uitsig.
Mariska N - Des 2021
Algehele gradering
Luukse verblyf teen 'n sakpasprys.
Lees meerGerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Ons het slegs een aand by Fish Eagle Lodge geslaap. Was baie aangename ervaring.
Jurina V - Des 2021
Algehele gradering
Beste uitsig in Gariep.
Lees meerTristan L - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Corlia B - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Andre R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Leonardo W - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Denise K - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en mooi uitsig.
Monique B - Des 2021
Algehele gradering
Wow - waarde vir geld - en 'n glimlag daarby!
Lees meerCharl M - Okt 2021
Algehele gradering
Slegs as oornagslaapplek gebruik. Sal maklik langer daar kan bly.
Christa D - Des 2021
Algehele gradering
Puik.
Lorien S - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, baie gerieflik ingerig.
Christine B - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Sal vir seker aanbeveel.
Godfrey Christian S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en baie spasie.
Tertius K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspannend, mooi uitsig, ideale naweekwegbreek.
Chris B - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie gasvryheid, skoon en gemaklike kamers.
Lt O - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld!
Samantha K - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable with a great view from unit 6.
Pieter F - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het net oornag oppad na ons eindbestemming maar ons het heerlik gekuier.
Louw R - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het die mooi uitsig geniet en lekker saam met ons ouers ontspan.
David T - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent service and the rooms are clean and spacious.
Lana V - Jun 2021
Algehele gradering
Verkwikkend en rustig in ’n super netjiese omgewing.
Revonne O - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en goeie diens.
Annemarie F - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklike plek om te oornag.
Amelia H - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige atmosfeer en asemrowende uitsig!
Ida V - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig netjies. Hartlike verwelkoming.
Ziska B - Apr 2021
Algehele gradering
Tweede keer wat ons hier tuisgaan.
Anita V - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon & netjies..
Ockert S - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing uitsig en uitstekende fasiliteite. Diens was great.
Ella G - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Marion T - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Lena S - Apr 2021
Algehele gradering
Stopover on the way to the Cape.
Fredrich K - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Nic M - Apr 2021
Algehele gradering
Fabulous.
C S - Apr 2021
Algehele gradering
Mooiste, maklikste ligging.
Alma G - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Henry S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir hierdie wonderlike en vriendelike resensie.
Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete en lekker dag verder.
Hanli
Chrissandra R - Feb 2021
Algehele gradering
Great experience.
Jacobus Cornelis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Renaldo F - Feb 2021
Algehele gradering
The accommodation is very modern, spacious and beautifully decorated. Was a very nice location. There is a view of the dam and a nice indoor pool.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Hello Renaldo
We are so sorry about the hot water and the inconvenience, a pipe burst. Luckely it was temporary.
I am glad to hear that you enjoyed your stay atleast. :)
We hope to see you again in the future.
Have a lovely day!
Odette B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Heerlik afgekoel in die swembad.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag
Ek vertrou dit gaan goed.
Ons vra onverskoning oor die Jacuzzi wat nie gewerk het nie, dit was a.g.v. die pomp wat gegaan het, wat ons nie verwag het nie, dus ook nie voorsiening gemaak nie.
Ons weet ook met hierdie virus is 'n Jacuzzi baie onhigienes, veral met een so groot soos ons sin. Dit behels dat ons elke keer die water moet uit tap, skoonmaak en terugtap en verhit wat nogals 'n duur storie kan raak.
Stuur asb in die vervolg 'n boodskap om seker te maak dat hy wel in werkende toestand is, indien nie, kan ons dalk 'n plan of uitsondring maak.
Ons wil he julle moet julle tydjie by Fish Eagle Lodge geniet.
Verder is ek bly dat julle lekker gekuier het en sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete
Hanli
Gerda E - Feb 2021
Algehele gradering
Dit is regtig ’n pragtige plek.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Duisend dankies vir hierdie mooi resensie.
Vriendelike groete
Hanli
Andries M - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer dit hartlik.
Dit was lekker om julle as gaste te kon he.
Vriendelike Groete
Hanli
Annalize D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike, stil rustige oornag-slaapplek.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir hierdie goeie resensie.
Dit was lekker, en ons sien uit om jul weer as gaste in die toekoms te he.
Vriendelike Groete
Hanli
Ilse W - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie oornagstop, mooi uitsig oor Gariepdam.
Drago V - Des 2021
Algehele gradering
Very clean and comfortable.
Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Brilliant
Riana V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Jaco J - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare gesinsverblyf met 'n lieflike uitsig.
Japie H - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome!
Stefan D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Lize S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig, lekker wegbreek vanaf die stad.
Melinda W - Mei 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik!
Tamara B - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely location.
Mev S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties! Sal weer hier oorslaap.
Lees meerCobus B - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustig
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Ons vertrou dat dit goed gaan.
Ek is bly julle het die tydjie hier geniet.
Wat die kroeg aanbetref, die plek is onder nuwe eienaars wat verkies om nie gebruik te maak van die kroeg nie, aangesien dit voor ander gaste se deur is.
Vriendelike Groete
Rudi B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig met 'n mooi uitsig.
Rianda L - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Baie beïndruk met binnenshuise swembad.
Magda V - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable and extremely pleasant.
Yolandi D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n awesome kuier gewees.
Marjorie H - Sep 2021
Algehele gradering
Very comfortable. Amazing view of the dam.
Nonnie V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige bly pek met 'n pragtige uitsig.
Gail L - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a fantastic overnight stay.
Sheldon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Great view, clean, pleasant.
Jerome T - Des 2021
Algehele gradering
Awesome night-over from Limpopo to Boland.
Liesl W - Nov 2021
Algehele gradering
Was heerlik. Net te kort.
Henry V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die Gariep Dam.
Christopher C - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much. Excellent hosts and reception.
Duncan A - Apr 2021
Algehele gradering
Overnight stop.
Jacobus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging, lodge is goed onderhou, alles skoon en netjies. Word aanbeveel.
Albertus S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Tammy E - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Annelie M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Stephen B - Apr 2021
Algehele gradering
Very clean and comprehensive accommodation and a lovely setting in Gariep.
Ingrid N - Mrt 2021
Algehele gradering
Fish Eagle is reg as jy net vir 1 nag oorslaap. Glad nie geskik vir ’n gesin van meer as 2 mense nie.
Liezel V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Als is beskikbaar wat mens nodig het. Ons sal beslis weer daar oorslaap.
Eugene J - Des 2021
Algehele gradering
Nejies en skoon, gemaklik geslaap, dankie.
Fanie B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Kevin B - Des 2021
Algehele gradering
Awesome place, stunning views and great accommodation.
Hannelie K - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig van Gariepdam, baie gasvry en lekker om vir die nag oor te slaap
Michelle F - Jul 2021
Algehele gradering
See stars.
Janet S - Jul 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam.
Ons het net dit as 'n oornagstop gebruik. Die lodge was vir dit voldoende. Die personeel was vriendelik en die uitsigte pragtig. WiFi sou 'n lekker ekstra gewees het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liezl C - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome, skoon en netjies.
Karin S - Apr 2021
Algehele gradering
Nie sleg nie.
Jacob B - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely view, clean and adequately furnished rooms, nice pool and Jacuzzi. Privacy is an issue.
Lees meerElize W - Des 2021
Algehele gradering
Skoon kamer, lekker geslaap.
Odette V - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable with beautiful views.
Theresa R - Des 2021
Algehele gradering
Stop over on the way back from Cape Town.
Lees meerMartin M - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig!
Tanya V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie plek vir verbetering.
Lees meerCora D - Feb 2021
Algehele gradering
Gemiddeld tot sleg.
Lees meerFish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie Dag
Ek vertrou dit gaan goed.
Lees asb in die vervolg ons lodge se webtuiste deeglik deer.
Ons het nog nooit van tevore n klagte ontvang oor onduidelike direksie borde ens nie.
Daar is n "location" op die webtuiste wat een en elke gas gebruik wat nog nie vantevore hier was nie.
Die lodge is selfsorg met die mooiste uitsig, verhitte swembad, jacuzzi, kombuis, binne-braai, lapa en nog vele meer. Ongelukkig bied ons nie sjokolades ens nie, lees in die vervlog deer en kies n plek wat vir jul handeroom en sjokolades sal gee.
Ons probeer om al ons gaste so gemaklik en gelukkig moontlik te hou, ongelukkig kan julle nie van my verwag om 12h die aand nogsteeds by die lodge te wees nie? Ek het so tese elke aand gaste, naweke is dit vol, wat beteken dat ek elke liewe dag en elke liewe naweek vanaf oggendure tot middernag of 24/7 moet wakker bly?
Groete
Elize W - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Helena F - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon, redelike verblyf.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie Dag
Ek vertrou dit gaan goed.
Jul moet asb in die vervolg enige en alle beskrywings op die webtuiste deerlees sowel as fotos.
Duidelike aantekening van parkering met fotos.
Ons doen ons deel deer alle informasie op die webtuiste te sit, maar dit is elke gas se verantwoordelikheid om deeglike navorsing te doen voordat n bespreking gemaak word.
Vriendelike Groete
Cornelis P - Feb 2021
Algehele gradering
Nie aan verwagtinge voldoen nie.
Lees meerFish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie Dag
Ek vertrou dit gaan goed.
Vanaf eienaar en bestuur kan ons nie onverskoning vra vir die geraas nie, want een en elke gas het die reg om alle geriewe te gebruik, lekker te kuier en hulle tydjie by ons te geniet. Die ligte sit ons af 10h, of sodra almal klaar gekuier het. Die lodge is selfsorg en sal dus nie vanpas wees om vir gaste wat kuier te se dat hulle moet gaan slaap, omdat ander gaste wil slaap nie. Elke gas is self verantwoordelik om na bestuur te gaan indien daar ongeriewe is wat teen die reels is ens. Jul moes die beskrywing van die lodge deeglik deergelees het.
En wat die braaigeriewe betref, nog nie een gas het gekla en gese daar is nie braaigeriewe nie, want daar is, en dit weet elke gas.
Daar is n binnebraaai met braaigeriewe, boma met braaigeriewe, lapa met baie sitplekke en 2 braaiers met braaigeriewe, as mens nie weet waar iets is nie, vra mens gewoontlik in plaas van om n slegte resensie te los.
Al ons gaste is gelukkig sover my kennis strek, en die wat wel klagtes het, hanteer dit met bestuur en ons soek n oplossing wat almal tevrede sal stel. Ons plekkie is reeds vir diegene wat net lekker wil ontspan en dit wil geniet sonder ongevraagde perke.
Al ons gaste betaal dieselfde prys en ontvang dieselfde diens.
Chris S - Feb 2021
Algehele gradering
Nie soos verwag nie.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeiedag
Ek vertrou dit gaan goed.
Ons fotos stem ooreen met hoe die kamers lyk, asook die ligging, en daar word aangedui dat kamer 1 tot kamer 5, standaardkamers, uitloop na ontspanningsarea.
Vanselfsprekend deel almal die ontspanningsarea. Nerens op ons webtuiste staan daar, of wys daar dat die kamers vensters het nie, slegs die badkamers, aangesien elke kamer 'n massiewe skuifdeur het. Onthou om in die toekoms die beskrwying van die lodge, asook ander oornag plekke, deeglik deer te lees om teleurstelling te vermy.
Vriendelike Groete
Hanli
Adéle V - Des 2021
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
Petro M - Nov 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Lees meerChristell F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Zurelda V - Apr 2021
Algehele gradering
Kamers is gemiddeld.
Mathee V - Apr 2021
Algehele gradering
Was geskik vir die doel wat ons aanvanklik ingedagte gehad het.
Henry B - Des 2020
Algehele gradering
Binnelandse toertjie saam met ma.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag Henry
Baie dankie.
Ons sien uit om jul weer as gaste te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Hanli
Ronel R - Des 2020
Algehele gradering
Great resting after a long drive.
Zelda P - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ania H - Nov 2020
Algehele gradering
Beeldskoon
Uenice R - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend ligging met groot en netjiese kamers.
Marietjie B - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, lekker.
Tertius K - Okt 2020
Algehele gradering
Oornag op pad na JHB.
Ria D - Okt 2020
Algehele gradering
Was verras met verblyf. Mooi en skoon.
Debbie R - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik om daar oor te slaap
Adriaan F - Sep 2020
Algehele gradering
Verblyf baie geniet, besondere goeie ligging en uitleg.
Derick W - Okt 2020
Algehele gradering
Clean, secure and beautiful.
Casandra H - Sep 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Hi
Baie Dankie
Justine L - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie fantasies.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Baie Dankie julle -Kom kuier gou weer.
Groete
Christo
Rachelle T - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Liezl G - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik vandat ons daar aangekom het totdat ons weer gery het. Die eienaar en sy gesin is baie vriendelik en behulpsaam en jy voel soos jarelange vriende. Ek sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Baie dankie
Was heerlik om te ontmoet.
Voorspoed en Seën.
Groete
Christo
Adel P - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Lea B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelike mense.
Cheryl V - Jan 2020
Algehele gradering
Vinnige oornag tussen Kaap en Johannesburg.
Dirk D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Nathan V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Attie F - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en met uitsonderlike uitsig.
Veronica S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was lekker aangenaam en ontspannend.
Deon D - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte stop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Elize E - Jan 2020
Algehele gradering
Dis ons tweede oorslaap by Fish Eagle Lodge. Dis elke keer lekker!
Lees meerZayd M - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect.
Duard B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Mike E - Okt 2020
Algehele gradering
Pleasant overnight stay with great view
Venessa D - Sep 2020
Algehele gradering
Familie vakansie, oorstop oppad Plettenberg baai toe
Glen M - Sep 2020
Algehele gradering
A good stop over venue with a beautiful view over the Gariep Dam. Close to the village where you can have a good evening dinner.
Marlinda F - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon netjiese eenheid.
Lizel L - Jan 2020
Algehele gradering
Was aangenaam en gerieflik.
Jan S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies.
Zelda M - Des 2020
Algehele gradering
Baie dankie dit was heerlike verblyf. Sal Fish Eagle Lodge aanbeveel.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Hi Zelda,
Baie dankie vir jou goeie resensie.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer as ons gaste te he.
Vriendelike Groete en lekker dag.
Monja S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Lisa W - Des 2020
Algehele gradering
Veilige plek met lekker swembad en jacuzzi, pragtige uitsig.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Julle het n selfsorg eenheid geboek, en is dus die rede.
Ons verskaf net koffie, tee ens vir die kamers wat nie selfsorg eenhede is nie.
Vriendelike Groete
Marius S - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing.
Juandre K - Des 2020
Algehele gradering
Restful.
Ben M - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie keuse vir oornagverblyf.
Joanne V - Jan 2020
Algehele gradering
We stayed overnight on our way back from holiday.
Nellie S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Alida D - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Goeie Dag
Jammer vir die ongerief oor die swembad en jacuzzi, ongelukkig kon ons nie voor die tyd laatweet het nie omrede ons nie beplan het dat iets moet breek nie, dit was onverwags en onbepland, maar bly dat julle darm die tydjie hier verder geniet het. Sien uit om jul weer te he as gaste in die toekoms.
Vriendelike Groete
Hanli
Wayne S - Okt 2020
Algehele gradering
Christo het ons baie vriendelik ontvang. Die geriewe is skoon en netjies en het n heerlike aand daar deur gebring.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Alinka P - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het lekker hier gebly, ons was net teleurgesteld dat daar geen ontbyt die oggend was nie.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Beste Alinka,
Baie dankie vir jou resensie. Soos per ons plasing op die webtuiste, word ontbyt nie ingesluit nie, maar kan vooraf gereël word.
Groete
Helen S - Des 2020
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap met 'n klein baba.
Ansa W - Sep 2020
Algehele gradering
Geen privaatheid nie. Die mure is so dun ek moes heelnag luister na iemand se gesnork.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Ansa jammer oor jou slegte ervaring.
Ek neem kennis van jou klagte.
Johann G - Des 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Stephanus R - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en 'n pragtige uitsig
Edith W - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, baie gemaklik, fantastiese uitsig.
Reinette D - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike diens. Julle sal ons beslis weer sien.
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Friendliness, value for money!
Annemarie F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek, ongelooflike mooi uitsig!
Zibuyile Lindiwe M - Aug 2019
Algehele gradering
Serenity with a good view of the Gariep Dam makes a perfect midway stop for a drive from Gauteng to the coast PE/CT.
Lees meerEngela B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflike plek.
Christian D - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker naweek hier.
Esther D - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Pragtig ingerigte kamers.
Christa J - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties, alles!
Theo P - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend en beslis die geld werd.
Juanita S - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Elize E - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n lafenis om hier te kon oornag!
Lees meerAdelaide O - Jan 2019
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Sophia L - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop.
Khensani B - Sep 2019
Algehele gradering
A lovely, peaceful place with a dam view.
Maretha C - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker moderne oornagverblyf.
Hennie V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plek op kop van Gariepdam. Baie netjies en baie dinge om dinge te doen by lodge.
Sophia L - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte stop by Gariep.
Alba V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike, skoon akkommodasie.
Carel K - Des 2019
Algehele gradering
Goeie akkommodasie vir oornag.
Pieter F - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, al was dit net een aand. Volgende keer kuier ons bietjie langer. Pragtige uitsig oor die dam.
Evan Barry S - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
I A L - Des 2019
Algehele gradering
Alles netjies en skoon en ontvangs vriendelik, maar nie woonstel gekry wat ons bespreek het nie.
Lees meerFish Eagle Lodge se terugvoer
Marina,
Julle het n woonstel agter bespreek met een stort.
Ons het julle twee kamers aangebied met eie badkamers, dam uitsig en swembad, geen ekstra koste?
Hoekom het julle nie gevra vir die woonstel nie ?
Daar is gordyne voor die skuifdeur, geen probleme voorheen gerapporteer nie.
Francois G - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en gasvrou baie behulpsaam, niks is te veel moiete vir haar.
Cherise C - Apr 2019
Algehele gradering
Wat n pragtige netjiese plek!
Lisinda V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Hendrik L - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Adele E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Jana S - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Lees meerFish Eagle Lodge se terugvoer
Ons het tekens in die eenhede, geen rook nie. Handdoeke word elke dag vervang.
Heather K - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike spasie.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Die fotos wys dat die hoof gastehuis uitkyk oor die dam. Die kwotasie lees "Apartment 2 Geen dam uitsig nie".
Susan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, lekker, rustig.
Cornelis V - Jan 2019
Algehele gradering
'n Gawe 3-ster-oornagplek.
Heleen B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies een mooiste uitsig oor die Gariep. Het lekker tafeltennis gespeel. Kan ook swem as jy wil!
Bernadette D - Des 2019
Algehele gradering
Goeie nag se slaap.
Cheryl K - Apr 2019
Algehele gradering
Good stopover accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie oornagverblyf.
Skoon en gerieflike verblyf. Ons is vriendelik verwelkom al het ons 'n bietjie laat opgedaag. Die kamer is 'n lekker grootte. Die enigste uitdaging was dat ons badkamer buite die kamer was, dit steur as mens in die middel van die nag wil badkamer toe gaan. Ons het ander kamers met mooi en suite-badkamers gesien, dus mag dit dalk net van toepassing wees op die gesinskamer. Pragtige uitsig oor die dam. Jy moet ontbyt aanvra indien nodig. Daar was nie baie eetplekke vir aandete in die dorp nie, maar die familie-restaurant waarheen ons gegaan het, was voldoende, met goeie kos. Dit is 'n mooi, skoon, veilige, stopplek, as jy van Kaapstad na Gauteng ry. Ons sal beslis weer daarheen gaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicole B - Apr 2019
Algehele gradering
Stop over from JHB to PE.
Donavon C - Mrt 2019
Algehele gradering
Fish Eagle Lodge het aan al ons verwagtinge voldoen.
Tommy B - Jan 2019
Algehele gradering
Well placed over night stop doing the trip to the Cape.
Yvonne W - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cheri H - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely swimming pool and entertainment area.
Michelle D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek maar min privaatheid.
Candice C - Jan 2019
Algehele gradering
Pet friendly accommodation.
Amber K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie teleurstellende diens.
Jubellien M - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was skoon.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
U was nie in n ander woonstel geplaas nie, u het hierdie woonstel bespreek.
Ons het nog nie iemand hoor kla dat die lugverkoeling geraas maak nie, maar ek sal daarna dit kyk.
Groete
Maria
Johan A - Jan 2019
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld met wat uitgebeeld word en wat jy kry.
Lees meerFish Eagle Lodge se terugvoer
Die eenheid wat julle bespreek het, het spasie, netjiese dubbelbed, enkelbed, stort, DSTV,kombuis en lugreëling, en kan nie beskryf word as 'n buitekamer nie. Ons vra geen fooie om die swembad en braai geriewe te gebruik nie die prys sluit alles in. Die prys is hoog weens die lugreëling wat die heeldag aan is.
Karin B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld. Die ligging is pragtig.
Geraldine V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n lekker rustige plek en als was mooi skoon en netjies.
Antoinette P - Des 2018
Algehele gradering
Smaakvol, pragtige uitsig oor die dam.
Karin K - Des 2018
Algehele gradering
Lekker en gasvryheid was tops.
Jerad V - Nov 2018
Algehele gradering
Was really a nice experience.
Helmut M - Des 2018
Algehele gradering
This place is very nice. Excellent especially for larger groups.
Frances C - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Hannes J - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, ruim en toegeruste oornagplek.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Hi Johannes,
Baie dankie vir die betaling van die nuwe kussing en nuwe sloop. Waardeer jou opregtigheid.
Geseende Kersfees en hoop om julle gou weer te sien.
Maria
Collene H - Des 2018
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Marthinus (grizzly) P - Des 2018
Algehele gradering
Besonders netjies, skoon en gemaklik. Skenk aandag aan veiligheidshek. Ek sien 'n ding kom.
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Die rook reuk wat in die voorportaal hang - Gaste het gebraai en los die deur oop .
Ons het nie nodig om n veiligheidshek te skenk nie, het infrared kameras om die huis .
Wil graag ons gaste veilig - tuis laat voel.
Anja H - Nov 2018
Algehele gradering
Nie regtig wat ek verwag het nie.
Sandra G - Des 2018
Algehele gradering
Niks om oor opgewonde te raak nie!
Fish Eagle Lodge se terugvoer
Dame, U het die kamer agter die Lodge bespreek, die website lees geen dam uitsig nie.
Het u die probleem gerapporteer? As gaste stil bly sal ons nie daarvan weet nie.
Baie dankie ons sal na die problem kyk.
Groete,
Maria
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang