Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam, net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers.

Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 7 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Gariepdam bied verskeie restaurante en aktiwiteite by die dam, soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan en wildkyk by die Gariep Dam Natuurreservaat.

Die onderdakswembad en Jacuzzi word deur die son verhit en dus word dit deur die weer beïnvloed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 540 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Janine R
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende uitsig. Pragtige, stil lodge met goeie diens en geriewe. Pragtige uitsig.
Des 2024
Francois V
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflike plek vir oorslaap oppad Kaap toe. Ja, baie vriendelike eienaars. Hou baie van die restaurant opset waar jy self moet braai, bykosse he...
Sien meer
Des 2024
Heather D
Gesin met tieners
5.0
Comfortable with a beautiful view. This is a perfect stopover. It is well equipped with a beautiful view of the dam.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Heinrich S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker! Beautiful place and the staff were all very friendly and helpful! The bar/restaurant was also a very nice experien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Dawid L
5.0
Aangenaam, skoon, netjies en lekker. Dit was 'n aangename ervaring en ons het lekker gebraai. Lekker atmosfeer en die diens is puik. Eenhede is baie n...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 805

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl2o2XjMKWH0E803WnSJBTSrQQ6fP7dFxCG69kaOMc29DnJkHdP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 540 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang