Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2024 tot 24 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam, net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers.

Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 7 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Gariepdam bied verskeie restaurante en aktiwiteite by die dam, soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan en wildkyk by die Gariep Dam Natuurreservaat.

Die onderdakswembad en Jacuzzi word deur die son verhit en dus word dit deur die weer beïnvloed.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 517 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Belinda B
Saam met vriende
5.0
So lekker gebly! Pragtige kamers, gesellige atmosfeer en alles wat jy nodig het. Mooiste uitsig oor Gariepdam! Die binnenswembad en Jacuzzi was 'n gro...
Sien meer
Nov 2024
Thabo S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, modern, skoon met baie vriendelike personeel. Ons het heerlik gebly! Swembad was mooi skoon en netjies, handdoeke was voorsien vir swembad. D...
Sien meer
Nov 2024
Mona B
Gesin met tieners
5.0
Amazing See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Cynthia B
Saam met lewensmaat
5.0
Sou langer wou gebly het. Heerlik, ruim kamer, met stunning personeel.
Okt 2024
Benita J
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n fees. Dit was heerlik en baie goeie diens.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 768

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl2o2XjMKWH0E803WnSJBTSrQQ6fP7dFxCG69kaOMc29DnJkHdP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 517 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang