Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

Naweekaanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2025 tot 15 Feb 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam, net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers.

Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 7 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Gariepdam bied verskeie restaurante en aktiwiteite by die dam, soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan en wildkyk by die Gariep Dam Natuurreservaat.

Die onderdakswembad en Jacuzzi word deur die son verhit en dus word dit deur die weer beïnvloed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 550 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sanet M
Gesin met klein kinders
5.0
Verwagting oorskry. Was vreeslik lekker, met pragtige view en lekker onderdak swembad. Sal beslis weer kom besoek.
Jan 2025
Gerhard D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker kuiertjie. Die kuiertjie was lekker - het gebruik gemaak van die kommunale swembad en braais. Alles was netjies en die staf was vriendelik en b...
Sien meer
Jan 2025
Maryna O
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Uitstaande personeel vriendelik en behulpsaam. Fantastiese plek. Baie lekker kos, kamers en stort baie lekker.
Des 2024
Marize A
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike uitsig, heerlike kamer, lekker swembad en jacuzzi en aandete lekker! Dit was wonderlik! Ons sal weer kom.
Des 2024
Jacobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Pragtige plek, pragtige uitsig, gawe mense!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 829

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2YkH25qrd9pcsKfjTCY4DgTS9SuPom68JbumyI59feoIhffkPL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 550 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang