Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam, net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers.

Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 7 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Gariepdam bied verskeie restaurante en aktiwiteite by die dam, soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan en wildkyk by die Gariep Dam Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 506 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nigel W
5.0
Very friendly people and a fantastic spot to break my bike journey from Jeffrey's. Very comfortable and spacious accommodation. Magic s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Vivian S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Hulle het voldoen aan ons verwagtinge.
Okt 2024
Tanya R
5.0
Baie lekker en gesellig. Baie lekker en skoon.
Sep 2024
Marius B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en netjiese plek. Baie vriendelike personeel. Ja, baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die dam, jammer het net een aand oorgebly, moes be...
Sien meer
Sep 2024
Robert D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasiese kuier. Onvergeetlike ervaring. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die dam is asemrowend. Ons gaan beslis weer.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 754

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl2o2XjMKWH0E803WnSJBTSrQQ6fP7dFxCG69kaOMc29DnJkHdP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 506 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang