Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam, net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers.

Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en slaapplek vir 2 tot 7 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Gariepdam bied verskeie restaurante en aktiwiteite by die dam, soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan en wildkyk by die Gariep Dam Natuurreservaat.

Die onderdakswembad en Jacuzzi word deur die son verhit en dus word dit deur die weer beïnvloed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 525 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ernst D
Gesin met tieners
5.0
Lekker stop en vriendelike ontvangs, die eienaars is besorg en behulpsaam. Mooi skoon eenheid (nr 6) met 'n pragtige uitsig op die dam. Die swembad en...
Sien meer
Des 2024
Garth B
5.0
Great facilities, friendly staff and hosts, great views. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christopher R
Saam met lewensmaat
5.0
Romantiese atmosfeer, sal definitief Fish Eagle Lodge aanbeveel, weer daar kuier. Alles was in plek, lodge het 'n asemrowende uitsig oor Gariepdam, ka...
Sien meer
Des 2024
Susara L
5.0
Veilige oornag slaapplek. Baie lekker gebly en heerlik geslaap.
Nov 2024
Werner V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag plek. Ons het oornag by Fish Eagle Lodge. Alles was goed en ons sal in die toekoms weer daar oornag.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 780

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl2o2XjMKWH0E803WnSJBTSrQQ6fP7dFxCG69kaOMc29DnJkHdP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 525 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang