Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Fish Eagle Manor
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tracy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Comfortable relaxing stay.

Lovely home away from home! Fully equipped kitchen in chalet. Lovely garden and friendly resident doggies. Great hosts!

Fish Eagle Manor se terugvoer

Thank you for the lovely comment! We hope to see you again soon!

Fish Eagle Manor
Erika S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika S

Dit is 'n pragtige plek en baie netjies. Die ontbyt is heerlik, meer as genoeg.

Die hartseer van ons verblyf is dat ons nie die kamer ontvang het wat ons bespreek het nie. Ek het spesiaal 'n plekkie met 'n kombuis bespreek en 'n instapstort. Ons het 'n ander kamer gekry, baie netjies, maar daar was nie 'n kombuis vir voorbereiding van voedsel nie (slegs 'n kombuisstasie met 'n oondjie, mikrogolf en een pannetjie) geen opwasgeriewe nie nie en die stort is in die bad. Die bad se rand is baie hoog en glad, wat stort vir my met 'n heupprobleem problematies was. By aankoms het ons gevra hoekom ons nie die eenheid kry waarvoor ons gevra het nie, en hulle het gesê dat dit reeds voor ons bespreek was? Ek vind dit baie snaaks aangesien dit beskikbaar was by beskpreking en so bevestig was. Ons het ons besoek ook met 2 dae kortgeknip.

Felix S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix S

Great stay, with a wonderful setting.

During a business visit, the hosts Brett and Tracey were accommodating and assisted us to the best of their ability.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harburn Manor 22, Abbotsford, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6281361f9249aef66084c5334931846474d1ec573eb5f2ddab80d6a0d1008edd1c05a47525e926ecc7196b3afd4a38610e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 22 Harburn Manor Abbotsford 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.961127 27.912165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang