Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Manor

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Rhoda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Rustig! Ek sal definitief dit aanbeveel sonder enige huiwering! Alles was fantasties! Tot die in klok by perseel, die sleutels se toegang, die pragtige maar pragtige huis! Die wonderlike gashere wat jy oproep, maak nie saak hoe laat nie! Alles was net 'n rustige wegbreek en ons sal definitief maar definitief teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thurston M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Place of tranquility. Ek het baie lekker gebly. Dus baie veilig en Fish Eagle Manor het baie fasiliteite. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Fish Eagle Manor
Dankie, Thurston. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Hoop julle kom kuier weer.

Marvan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Stunning view and location. Would be great with a large group of people. Plenty of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Ruim en luuks met pragtige uitsig op die dam. Alles wat mens nodig het is beskikbaar en goed ingerig, wat voordelig is vir lekker ontspan en kuier saam met vriende. Verskeidenheid aktiwiteite om besig te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Fish Eagle Manor
Dankie, Hendrik. Ek hoop julle kom kuier weer!

Rorisang N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Great place, enjoyed our stay. You will definitely enjoy this place. I highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Feb 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Fish Eagle Manor
Dankie vir jou terugvoer Helen, ons waardeer dit opreg.

J V
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2023

Pragtige ligging. Te veel trappe vir ouer mense. 18 trappe tot by kombuis en dan nog 18 tot by vierde slaapkamer. Die plek kort dringend instandhouding.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 248

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almaweg D180, Fish Eagle Bay Estate, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd133637690de8e1d218b78c8719d53386f75af7551288f634f4fa3217bd8e5982c7acd719eb48e822688732c9669bc9f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 D180 Alma Road Fish Eagle Bay Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.84642005298 28.241927125586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang