Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Manor

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Fish Eagle Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rhoda D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda D

Fantasties! Rustig!

Ek sal definitief dit aanbeveel sonder enige huiwering! Alles was fantasties! Tot die in klok by perseel, die sleutels se toegang, die pragtige maar pragtige huis! Die wonderlike gashere wat jy oproep, maak nie saak hoe laat nie! Alles was net 'n rustige wegbreek en ons sal definitief maar definitief teruggaan!

Thurston M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thurston M

Place of tranquility.

Ek het baie lekker gebly. Dus baie veilig en Fish Eagle Manor het baie fasiliteite. Baie mooi plek.

Fish Eagle Manor se terugvoer

Dankie, Thurston. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Hoop julle kom kuier weer.

Fish Eagle Manor
Rorisang N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rorisang N

Great place, enjoyed our stay.

You will definitely enjoy this place. I highly recommend it.

Hendrik D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Ruim en luuks met pragtige uitsig op die dam.

Alles wat mens nodig het is beskikbaar en goed ingerig, wat voordelig is vir lekker ontspan en kuier saam met vriende. Verskeidenheid aktiwiteite om besig te bly.

Fish Eagle Manor se terugvoer

Dankie, Hendrik. Ek hoop julle kom kuier weer!

Fish Eagle Manor
Marvan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvan V

Stunning view and location.

Would be great with a large group of people. Plenty of space.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
J V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
J V

Pragtige ligging.

Te veel trappe vir ouer mense. 18 trappe tot by kombuis en dan nog 18 tot by vierde slaapkamer. Die plek kort dringend instandhouding.

Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almaweg D180, Fish Eagle Bay Estate, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd133637690de8e1d218b78c8719d53386f75af7551288f634f4fa3217bd8e5982c7acd719eb48e822688732c9669bc9f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 D180 Alma Road Fish Eagle Bay Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.84642005298 28.241927125586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang