Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle View @ Warmbaths

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Katinka V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ongelooflik, onvergeetlik lekker. Pragtig huis met alles wat nodig het, privaat reg op die dam. Ruim en ales van binne tot buite is tops! Natuur is fantsies. Dis 'n moet-beleef! Nikkie en Lynette baie goed met kommunikasie. Ons gaan vir seler een keer 'n maand. Lekker boot gery, lekker vis gevang en die natuur geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Fish Eagle View @ Warmbaths
Dit was 'n plesier Katinka. Ons hoop julle kom kuier spoedig weer.

Refilwe M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

It was wonderful. It was wonderful, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Beste plek vir jou naweek wegbreek. Fantastiese ligging met 'n huis op die perfekte plek by die dam. So rustig en sal dit verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Fish Eagle View @ Warmbaths
Dankie Wikus. Ons hoop julle kom weer kuier.

Schalk V
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Lekker gekuier op die groot stoep met 'n uitkyk oor die dam. Baie lekker kuier huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 690
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 690
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbe047ebd14858a9cbd17829cf768b8ca6a45b8e85c3c30111186eebc93787394cfc79707c3c5f63776cdde0b56d9ef894f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 690 per nag, vir 7 mense 4 5 1 5 Robertson Road Fish Eagle Bay 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.84558309891 28.238854934594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang