Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle View @ Warmbaths

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 000 R3 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fish Eagle View @ Warmbaths is 'n luukse selfsorgvakansiehuis wat in Fish Eagle Bay Estate in Bela-Bela geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek aan die waterkant.

Dié huis bied slaapplek aan altesaam 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die 8-sitplek-eetkamertafel en strek verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die sitkamer maak oop op 'n groot patio met ingeboude braaigeriewe binne meters van die dam af waar gaste kan visvang en die rustigheid van die stil landgoed kan geniet.

Die bootklub is gerieflik naby geleë, waar jy jou boot kan te water laat. 'n Skipperslisensie word vereis vir die bestuur van gemotoriseerde bote. Die huis het 'n jetty vanwaar gaste kan visvang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 284

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Fish Eagle View @ Warmbaths het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbe047ebd14858a9cbd17829cf768b8ca6a45b8e85c3c30111186eebc93787394cfc79707c3c5f63776cdde0b56d9ef894f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Robertson Road Fish Eagle Bay 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.84558309891 28.238854934594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang