Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle's Call

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vir ons die ideale oornagplekkie tussen Mosselbaai en Kruger. Vriendelik, netjies, gerieflik - wat meer is nodig?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie En Nellie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename plaas atmosfeer met goeie geriewe. Ja, ons het lekker gerus op pad na Gauteng toe Kaap. Die plaas atmosfeer met skape en bokke op die plot het bygedra tot die rustigheid. Die nabyheid van die Vaalrivier dra by tot die rustigheid en stilte. Die eenheid is ruim met 'n hout dek wat 'n mooi uitsig het oor die plot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker. Aparte huisie met alles wat nodig is behalwe 'n knyptang vir braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Pragtige waarde vir geld. Heerlik - Aandete en ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Lovely stay. It was a short stay but comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerry W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Beautiful accommodation and great hostess. Just the most beautiful place. I made the error of presuming our accommodation had a river view. It does not. It has a view over sheep! We were told the view was a few 100 meters away and we could walk there, etc. But we arrived late and left early. Our hostess was also delightful. Nothing was too much for her. This place exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lekker en rustig. Baie rustig, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Basic but charming, kind host. A little barebones but the environment is beautiful and the host was exceptionally generous and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

N regte plaas atmosfeer waar ons die sterretjies kon sien. Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die plekkie was skoon en netjies. Die beddegoed was skoon en ons het heerlik geslaap. Die aircon was 'n pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Margaret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig en snoesige verblyf. Ons is gulhartig ontvang deur die gasvrou. Die huisies is snoesig en goed ingerig. Ons het heerlik warm geslaap. Ons het ontbyt bestel, wat in ons kamer bedien is. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 32, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OWJkZjI5LTJlMTItNDRlZi1iMzEzLWNmZWMzNjk2ZmQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 32 Lang Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.10533 24.850468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang