Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle's Call

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 154 resensies vir Fish Eagle's Call
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Vir ons die ideale oornagplekkie tussen Mosselbaai en Kruger.

Vriendelik, netjies, gerieflik - wat meer is nodig?

Frikkie En Nellie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie En Nellie M

Aangename plaas atmosfeer met goeie geriewe.

Ja, ons het lekker gerus op pad na Gauteng toe Kaap. Die plaas atmosfeer met skape en bokke op die plot het bygedra tot die rustigheid. Die nabyheid van die Vaalrivier dra by tot die rustigheid en stilte. Die eenheid is ruim met 'n hout dek wat 'n mooi uitsig het oor die plot.

Marius B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Lekker.

Aparte huisie met alles wat nodig is behalwe 'n knyptang vir braai.

Ann L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann L

Pragtige waarde vir geld.

Heerlik - Aandete en ontbyt was ook baie lekker.

Sam M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam M

Lovely stay.

It was a short stay but comfortable.

Kerry W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W

Beautiful accommodation and great hostess.

Just the most beautiful place. I made the error of presuming our accommodation had a river view. It does not. It has a view over sheep! We were told the view was a few 100 meters away and we could walk there, etc. But we arrived late and left early. Our hostess was also delightful. Nothing was too much for her. This place exceeded our expectations.

Tanja S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Lekker en rustig.

Baie rustig, net wat ons nodig gehad het.

Simon A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon A

Basic but charming, kind host.

A little barebones but the environment is beautiful and the host was exceptionally generous and welcoming.

Maggie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie B

N regte plaas atmosfeer waar ons die sterretjies kon sien.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die plekkie was skoon en netjies. Die beddegoed was skoon en ons het heerlik geslaap. Die aircon was 'n pluspunt.

Margaret D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D

Rustig en snoesige verblyf.

Ons is gulhartig ontvang deur die gasvrou. Die huisies is snoesig en goed ingerig. Ons het heerlik warm geslaap. Ons het ontbyt bestel, wat in ons kamer bedien is. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Bernard E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E

Wonderlike rustige natuuratmosfeer met gerieflike en oulike cottages.

Dit was 'n verassende aangename oornagverblyf. wens ek kon langer bly, met rustige plaasgevoel van skape en koeie. Vanaf die "cottage-stoepie" beleef mens die pragtigste sonsondergang oor die vloei van die Vaalrivier. Die gasvrou was baie aangenaam en hulpvaardig. Waarlik 'n "oase" in die Warrenton-omgewing.

Albert H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H

Fantastiese diens en blyplek.

Gasvryheid puik en hulle gaan uit hul pad om te help.

Johan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Gasvry - naby Vaalrivier, vriendelike mense.

Ons 6 was in al 3 chalets - alles werk.

Bonnie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P

Baie netjiese oornagplek.

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Sal definitief aanbeveel.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Linda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda M

Rustig!

Rustige plekkie, plaas atmosfeer! Gasvrou baie behulpsaam, dankie!

Onalenna L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Onalenna L

1 out of 10.

Apart from the owners being friendly, everything was not what I expected for the money we paid for one night there. The bed was even worse. It was uncomfortable and there was no water to shower in the morning.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lizzette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette S

Baie rustige plek, net wat jy nodig het na 'n dag se reis.

Dankie vir die heerlike aandete en ontbyt, dit was wonderlik om by jou oor te kon bly.

Dirk V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

One overnight stopover on the way to Johannesburg.

Very good overnight stay, safe and well-equipped. Five stars from us.

Lynne S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S

Wonderful place to overnight or even spend a few days!

The accommodation is excellent, located in a very quiet area overlooking the Vaal river. A pleasant surprise was the farm-type atmosphere with some sheep and ducks around, and the dogs coming to greet you on arrival. The owner, Anthea, was extremely friendly, we had long chats with her. We would definitely stay there again!!

Ronel D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad, en sal weer gaan.

Die stilte en rustigheid, was ongelooflik lekker, en het dit vreeslik geniet. Sal weer gaan kuier, sodra ons 'n tydjie kry. Baie dankie vir die vriendelike diens. En die kos was baie lekker, en bekostigbaar. Sien julle gou weer.

Chandrea S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandrea S

The owners were extremely helpful in any way possible.

Friendly people in and out. Definitely enjoyed their hospitality.

Ockert B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B

Awesome.

Sien sterre.

Frans B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Rustig by die Vaalrivier.

Vriendelike gasvrou en plaasatmosfeer met skape, bokke, ganse en nog wat. Lieflike uitsig oor tuin en rivier.

Attie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Ons is vriendelik ontvang, tuis laat voel en die plek het ons dadelik beïndruk.

Brigitte S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Convenient as a stopover on way to Johannesburg.

Lovely country atmosphere. There is room for improvement where kitchen utensils are concerned.

Willy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy S

Convenient stop over to or from Gauteng.

On the banks of Vaal River on the outskirts of yet another broken Safrican town of Warrenton.

Piet Verwey V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet Verwey V

Dit was heerlik, ontspannend en aangenaam.

Ons is gul ontvang, selfs die twee honde het ons verwelkom en by ons vertrek vriendelik vaarwel gegroet. Dis landelik en goed vir die siel na 'n dag se ryery,. Die plekkie is 'n ware oase, selfs die twee honde was vriendelik en het ons laat tuis voel.

Monique S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Nice.

Very nice and pleasant stay.

Erich L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L

Geniet.

Sien sterre.

Phil S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil S

A good place to stay. Our host was most helpful meeting our extra requirements.

Being on motorcycles the entrance road was a challenge as it was unmade and had huge areas that were flooded and difficult to negotiate.

Elmie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmie S

Rustige plaasatmosfeer.

Gerieflike en bekostigbare verblyf. My kleinkinders het die skape en groen grasperk met swaaie terdeë geniet na 'n lang dag in die voertuig. Baie dankie vir die moeite met 'n ekstra matras vir die kinders! Ons was ook bederf met melk en bottels water in die yskas. Die netjies verpakte tee, koffie en beskuit het ons baie beïndruk. Ons sal weer van hierdie oornag gebruik maak as ons die lang pad vat.

Robert P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert P

Netjies en skoon.

Netjies, vriendelike diens. Word aanbeveel.

Gregg M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg M

Baie lekker rustig.

Baie lekker rustig. Baie voëls rondom die rivier en die roep van die visarend.

Chris J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Mooi skoon houthut op Vaalrivier se oewer. Rustig met skape wat voor hutte rustig in kampies wei. Heerlike aandete en ontbyt.

Lekker aandete en ontbyt in kamer bedien.

Hennie S E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S E

Heerlik lekker.

Gawe gasvrou. Heerlike ontbyt in kamer bedien.

Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Heerlike plek vir oornagstop.

Slegs een aand oorgeslaap, winkels reeds toe gewees, maar gasvrou het heerlike aandete aan ons voorsien. Baie dankie.

Gys B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B

Gerieflik, bekostigbaar.

Gerieflike, bekostigbare oornagverblyf met 'n uitstekende gasvrou wat heerlike etes aangebied het!

Peter D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Baie rustige plaasatmosfeer.

Het twee nagte gebly en die mense het regtig uit hul pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak.

Lina G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina G

Sal graag weer gaan.

Alles wat jy nodig het. Op die wal van die Vaalrivier, met skapies wat kom slaap. Vriendelike ontvangs.

Philip M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Goed toegerus en alles wat jy nodig het. Mooi ligging teen die rivier. Baie lekker gekuier.

El-mari J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
El-mari J

Baie vriendelik ontvang. Kamer skoon. Lekker ontspan.

Baie lekker plek om te oornag. Anthea het ons hartlik verwelkom.

Andries S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Dit was baie rustig gewees.

Dit is 'n lekker plaasatmosfeer, veral kinders kan diere sien.

Antonius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonius S

Lekker.

Ligging teenaan rivier, plaasgevoel met skapies, ganse ens. Kos was goed.

Willie T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Lekkerplaas atmosfeer.

Baie netjies en skoon houthuisies, en die warm kombers was perfek vir die ysige koue toe ons daar oornag het. Anthea het uit haar pad uitgegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak

Brigitte G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte G

Baie rustige verblyf langs die Vaalrivier waar dit heerlik was om ’n glasie wyn op die bank van die rivier te kan drink.

Die huisies is goed toegerus vir ’n kort verblyf. Baie vriendelike ontvangs gehad en diens gekry. Ons het lekker gebraai op ’n unieke braaier.

Flip K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip K

Hartlike ontvangs, spontane gasvryheid, plaasvars atmosfeer met lekker aandete bedien in die gerief van jou huisie.

Die plek het 'n lekker plaasatmosfeer en heerlike stilte.

Joy D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joy D

I was very happy that I heard the Fish Eagle's calling, so the name was a reality.

A very peaceful place to stay.

Gerrit D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D

Gerieflik, heerlike aandete.

Gasvry, ontspanne plaasatmosfeer.

Marius V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Baie netjies en gerieflik gewees.

Die dorp Warrenton val uitmekaar, maar die verblyf was baie goed. Sal weer bespreek as ek daarlangs kom.

Peter. E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peter. E

Good location for people travelling from Limpopo and Mpumalanga to Cape Town

The staff is very welcoming. Pleasant surroundings.

Thys E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thys E

Uiters teleurgesteld.

Die plek se naam moet verander na Black Ants Call. Met ons aankoms was die hele eenheid oortrek met klein swart miere. Hulle was in die toilet, wasbakke en selfs in die beddegoed. Pluimvee loop los in die omgewing en het op die trap na die eenheid geslaap en ook op die stoepie wat tot die eenheid lei. Om net te probeer om die pluimveemis mis te trap was 'n voltydse werk. Die matras op die bed het jare gelede al sy rakleeftyd uitgedien. Ons verblyf was uiters teleurstellend en hierdie plek doen die webtuiste se reputasie geen guns nie. Sal dit sterk afbeveel.

Magdel W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel W

Vriendelike ontvangs

Hoewel ons nie aandete verwag het nie, kon ons 'n heerlike aandete bestel en geniet.

Cornelia H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Ons was op die lang pad terug van die Kaap af en het hier oorgeslaap vir 'n tweede keer.

Die plaasatmosfeer, mooi tuine en rustige rivieroewer het ons lekker laat ontspan en die baie voëls wat te sien was, was 'n bonus! Selfs die visarend het ons kom groet by die rivier.

Koos K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K

Vriendelike ontvangs!

Verblyf is ideaal geleë! Dit was die derde keer dat van hierdie goedgeleë chalet gebruik gemaak is. Die rustige en veilige omgewing kan beslis aanbeveel word.

Marianne C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne C

Baie lekker gebly.

Baie gerieflike houthuise met alles wat nodig is. As dit reën kan jy ongelukkig nie braai nie. Lekker speelplek vir kinders met hoenders, eende en skape,voel soos op die plaas.

Gerhard G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard G

Was baie lekker en rustig

Vir die prys is dit lekker om lugreëling te kry maar dit kan nie regtig deurgaan vir selfsorg nie want die kombuisie is net nie voldoende nie en die plek het bietjie teveel klein miere gehad wat my selfs in my bed gepla het....klein goedjies maar andersins sal ek die plek soos vele keer in die verlede wel gebruik

Mike V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Comfortable, clean and quiet.

Within a short walking distance to the Vaal River which has a picnic area with a braai.

Ronald V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald V

Very friendly reception and a comfortable stay.

This was our second time around. The gardens are beautiful with a peaceful atmosphere. We enjoyed their dinner and breakfast which was served at our accommodation.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Keith V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keith V

Lovely wooden cabin. Can hear the fish eagle and many other birds.

Sheep and ducks were really special. Lovely place to overnight. You feel like you are in the wilderness.

Chris R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris R

Noem dit eerder Batman's Cave.

As 'n mens nie omgee vir vlêrmuise wat rondvlieg in jou eenheid nie, is dit seker aanvaarbaar, maar as dit jou pla, het jy groot probleme. Nie lekke nie. Eienaar gaaf, behulpsaam en vriendelik.

Stefan E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E

Stil en rustig.

Stil en rustig met 'n pragtige uitsig oor die Vaalrivier. Perfekte plek om oor te slaap op 'n reis.

Manie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie P

Baie netjies. Gasvry. Oulik uitgelê. Waarde vir geld.

Aangenaam verras. Baie oulike eenhede. Baie gasvry. Skoon. Netjies. Heerlike aandete. Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Magda A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly en dis so rustig daar.

Ria-marié A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria-marié A

Uitstekend.

Alles was baie netjies. Vriendelik ontvang. Heerlike beskuit.

Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Het baie lekker daar langs die rivier met die mooi sonsondergang gebly!

Sal dit vir enigiemand aanbeveel, baie rustig en mense van Fish Eagle's Call is baie behulpsaam.

Marita H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita H

Baie lekker rustig.

Dit was lekker rustige tydjie weg gewees. Kon lekker ontspan. Was baie netjies en die ontbyt was heerlik.

Cornelia H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Rustige plaasatmosfeer, pragtige voëllewe, netjies en skoon.

Ons is hartlik ontvang deur die gasvrou wat ons dadelik deel laat voel het van hul plasie/plotlewe met stories oor die jongste lammetjie en die eende. Aandete op ons tyd in ons eenheid was 'n lekker bederfie en met die uitsig oor 'n deel van die Vaalrivier en die opmerkbame baie voëllewe was daar rustigheid en nuwe dinge om te ondervind terselfdertyd.

Hennie H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Awesome management. We were traveling from far and she didn't hesitate to open for us at 1 in the morning.

Absolutely fabulous and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese bestuur. Ons het ver gereis en sy het nie gehuiwer om vir ons 01:00 die oggend oop te maak nie.

Absoluut fantasties en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Des G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Des G

Baie vriendelik.

Goeie oornagakkommodasie met vriendelike ontvangs.

Koos K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K

Verblyf het aan die verwagtinge voldoen.

Dit was die tweede keer dat ek van hierdie verblyf gebruik gemaak het. Die ontvangsdame was vriendelik en behulpsaam en die woonkwartier goed toegerus, netjies en skoon. Ontbyt die volgende oggend was goed en op die afgesproke tyd. Dit is 'n rustige en veilige blyplek!

Allan W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan W

Oornagverblyf.

Lekker gebly, nie die visarende gehoor of gesien nie, baie gerieflik. Aan al ons behoeftes voorsien.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andries B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker daar oorgebly. Ons het ongelukkig nie die gasvrou ontmoet nie. Dit is 'n oulike plek met alles wat nodig is, net jammer Warrenton as dorp is in baie swak toestand wat dit moeilik maak plekke soos Fish Eagle om besigheid te doen.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonja V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Perfek vir oorslaap op pad Gauteng toe van die Kaap af.

Ek weet Warrenton is nou nie die beste plek om oor te bly nie, maar Fish Eagle Call is soos paradys in die middel van nêrens. Dit is heerlik om op die stoepie te sit en na die voëls en rivier te kyk. Dit was ons tweede keer daar en sal dit definitief aanbeveel. Na die lang dag se ry van die Kaap af is dit die perfekte oorslaapplekkie. Goeie waarde vir geld.

Hennie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Perfekte oornagstop.

Vriendelike gasvrou. Plek netjies en skoon met alles wat nodig is vir 'n oornagstop. Rustige omgewing, vriendelike hond en 'n topklas-ontbyt om jou weer reg te kry vir die pad wat voorlê. Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap.

Anecke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V

Rustig en oulike verblyf.

Heerlik, stil en rustig. Ete uit boonste rakke, baie dankie.

Wilma S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Rustig en pragtige verblyf teen die bank van die Vaalrivier.

Sal aanraai dat hulle 'n klein 2-plaat stofie en rooster voorsien, asook 'n haardroër.

Pieter S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Wonderlik!

Die verblyf het alles gehad wat nodig was. Uitstekende kos en diens.

Chris H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Rustig en gemaklik.

Tweede besoek en ons was weereens beïndruk. Kan beslis aanbeveel.

Sonja E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Baie lekker en mooi.

Net as oornagslaapplek gebruik. Baie mooi plaasarmosfeer met skape en grasperke. Vriendelike gasvrou en -heer. Baie hulpvaardig. Hout cabin heerlik ingerig met alles wat nodig is. Baie lekker geslaap.

Pieter V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lekker gerus.

Baie mooi en skoon plek, word na gekyk en mooi in stand gehou. Lekker rustig en jy kan selfs 'n lekker ete bestel by hulle. Mense baie behulpsaam.

Ian B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Lovely setting on banks of river, quiet, safe and peaceful.

We really enjoyed our stay at Fish Eagle's call. The chalets are situated in a lovely garden next to the river. We were fortunate to hear and see the fish eagle and quite a few other river birds. The facilities at the chalet are all that are needed, the bed was warm and we wished that we could have stayed longer. The owners were helpful and friendly.

Sue-monique L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-monique L

Baie gemaklik en mooi.

Plekkie is mooi en veilig. Baie gemaklik en netjies.

Gerhard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Baie lekker.

Sien sterre.

Chantelle G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Fantasties.

Was fantasties en baie vriendelik ontvang.

Mnr A P D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr A P D

Pragtige plekkie met warm ontvangs.

Pragtige akkommodasie met warm gasvryheid en ontvangs.

Deon S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Gerieflike eenvoud wat alles wat mens benodig vir oorslaap bied.

Ons het laat aangekom, maar is vriendelik ontvang. Die huisie is gerieflik en smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het. Alles is skoon en netjies - mens kry die idee dat die eienaars 'n werklik omgee.

Cobus V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Baie aangenaam.

Wonderlike ervaring. Ontspan en nogmaals ontspan.

Jan M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Alles was uitstekend.

Pragtige omgewing. Alles wat mens benodig en nog so paar goed.

Koos K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K

'n Baie genotvolle ervaring na 'n lang dag op pad!

Die eennag-verblyf was voorwaar baie aangenaam. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam, ondanks die feit dat ons redelik laat by ons bestemming opgedaag het. Die omgewing (naby die Vaalrivier) was rustig en aangenaam en die onmiddellike area netjies en word goed onderhou!

Leoni V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Baie netjies en rustig.

Het die naweek vreeslik geniet. Dit was baie rustig en netjies.

Alta K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Netjiese verblyf met mooi uitsig.

Ons het heerlik gebly in die netjiese houthuise. Paaie op die dorp is wel baie sleg.

Etresia H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etresia H

Oulike houthuisies, mooi omgewing.

Gerieflik en mooi omgewing. Jammer dat die een huisie se lugreëling stukkend was. Was baie warm en het met oop vensters baie muskiete gehad. Huisie waar lugreëling gewerk het, was heerlik.

Willem S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Rustig en gemaklik.

Ek het die rustigheid van die plekkie baie geniet. Ek was vriendelik ontvang en was baie vinnig gemaklik ingeboek. Die ontbyt was baie lekker en is op tyd afgelewer.

Sharonice B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharonice B

Amazing.

Dit is 'n pragtige plekke naby die Vaalrivier. Die sonsondergang is baie romanties. Ons plek was altyd netjies en die mense baie vriendelik. Klara, die hond, pas ons voertuie baie mooi op.

Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie vriendelike ontvangs in die reën.

Baie oulike plek. Sal dit weer gebruik.

Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie vriendelike ontvangs, genoegsaam toegerus, pragtige omgewing.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was skoon en netjies. Alles was daar wat jy nodig het en die lugversorger was 'n lafenis met die temperature rondom 40 grade. Daar is 'n ryk verskeidenheid voëls en ons het die visarend hoor roep. Die klein ontbyt is waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Ons moes vroeg ry en ons gasvrou het ons tegemoet gekom om ons vroeg ontbyt te gee. Sal met graagte Fish Eagle's Call aanbeveel.

Alta J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta J

Desembervakansie by Fish Eagles Call.

Netheid was goed, goeie diens, en etes was heerlik, maar sal nie aanbeveel vir hengel nie. Ons moes sukkel om my man se visvanggereedskap tot by die rivier te kry, want dis deur 'n skaapkraal, hekke wat moet oop en toe gemaak word. Sal meer aanbeveel vir oornagverblyf.

Gerhardus D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus D

Sal weer en weer hier bly.

Baie goeie oornag-akkommodasie vir toeriste.

Vincent L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent L

Gerieflik en goedkoop.

Vriendelik ontvang. Kamer was netjies. Etes was beskikbaar, maar ons het nie hiervan gebruik gemaak nie. Volgens die kommentaar in die gasteboek blyk dit heerlike maaltye te wees.

Adele B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B

Baie netjies en goed toegerus.

Baie netjies en goeie ligging, TV het nie gewerk nie, maar sal graag weer daar bly.

Ronald V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronald V

Baie vriendelik ontvang.

Heerlike aandete en ontbyt. Plek baie netjies en skoon.

Michelle S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S

Sien sterre.

Was reg vir 'n oornag stop.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Constance P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance P

Baie oulike plekkie. Sien rivier vanaf die balkon van die hout-chalet. Mooi ingerig. Skoon, netjies en gerieflik.

Baie baie oulike plek, skoon, netjies, mooi uitsig, ruim genoeg in kamer. Goeie badkamergeriewe. Sal met graagte weer daar bly.

Stephen J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J

Fantasties.

Baie gasvry en vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Pieter R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie netjies en vriendelik.

Ons was verbaas met die kwaliteit van die verblyf en was vriendelik verwelkom, sal weer die plek gebruik.

Lea S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea S

Heerlik gerus met stil omgewing.

Netjiese houthut met mooi uitsig en rustige omgewing.

Johann V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Regtig 'n pragtige plek vir 'n rustige nagrus.

Vriendelik, gasvry, veilig en 'n pragtige omgewing. Die persoonlike detail aan alles word waardeer. Vir oornag en selfs langer as een nag, sal dit 'n aangename wegbreek wees.

Etienne G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Gerieflike akkommodasie.

Ons was baie gasvry ontvang en het die oornag terdeë geniet in die goed toegeruste eenheid. Baie goeie waarde vir geld.

Colin & Annemarie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin & Annemarie B

A picture setting in a tranquil environment. Safe neat and relaxing stay.

We had a relaxing tranquil stay and enjoyed the river setting with the farm animals.

Judy S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Quiet, friendly, food was excellent, beautiful setting.

Nice cabins and the owners were very accommodating. The food was excellent. Not saying too much for other restaurants in town. We took day trips to surrounding areas. Work out great. Should have fished some but no time.

Cj W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj W

The Vaal River on the premises was the attraction. It was a midway stop on our way to Limpopo.

See stars.

Chris H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Pragtige, rustige omgewing en heerlike verblyf.

Vriendelike ontvangs en alles was baie goed gereël. Die rigting aanwysing wat julle deurgestuur het het ongelukkig nie aangedui van watter rigting dit is nie.

Sonia P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia P

Ontspannend... Alles wat jy verwag na 'n lang dag op die pad.

Ontspannend. Alles wat jy verwag na 'n lang dag op die pad. Sielsrustend langs die Vaal met die geroep van visarende tydens sonsondergang.

Mari F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Lieflike plekkie langs die rivier met baie vriendelike mense.

5 uit 5 vir 'n aangename atmosfeer, rustigheid, veiligheid en gasvryheid.

Darius Z - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius Z

Uitstekend.

Baie lekker gebly, en was mooi skoon en netjies. Gasvryheid was puik en uitsig vanaf my kamer op die rivier was baie mooi. Great slaapplek.

Gerhard G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Lekker rustig.

Baie lekker geleë vir ontspanning terwyl jy iewers heen reis.

Gerhard G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Baie lekker en rustig.

Die plekkie is mooi geleë lang die Vaalrivier en dis baie mooi en maklik bereikbaar. Die gasheer en sy vrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Alex F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex F

Bitter lekker, sal weer daar bly.

Mooiste moerbeiboom ooit.

Esme M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme M

Dit was genotvol.

Ons het laatmiddag gearriveer. Huisies was smaakvol gemeubileer en het alles wat ons nodig gehad het. Ons groep het heerlik gebly en daar was regtig niks waarmee ons kon foutvind nie. Die Vaalrivier en sonsondergang met 'n reenboog was kersie op ons koek. Regtig 'n plek om aan te beveel.

Anton O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O

Lekker rustige oornag met vriendelike diens.

Die diens by Fish Eagles Call is baie goed en die verblyf is gemaklik en rustig. Maar dis die kos wat voortreflik is. Moenie eers daaraan dink om iewers kos te gaan soek nie. Bestel jou aandete en ontbyt om dit op jou eie stoep te geniet.

Magda G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G

Uitstekende bekostigbare verblyf.

Fish Eagle Call beskik oor pragtige huisies wat baie gerieflik ingerig is. Die diens was uitstekend. Ons kan dit met 'n geruste gemoed aanbeveel.

Johan L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie aangenaam, rustig en stil langs die Vaalrivier.

Alles was netjies en skoon en die ontvangs was vriendelik en hartlik. Die atmosfeer was rustig en stil met 'n mooi sonsondergang terwyl ons 'n heerlik ete na 'n lang dag op die pad geniet het.

Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rus en Vrede op die oewer van die Vaalrivier.

Anthea is 'n briljante gasvrou. Die etes wat sy op bestelling voorberei en persoonlik aflewer by die kamer / kothuis is uit die boonste rakke en pragtig voorgesit.

Mathe L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathe L

Awesome service.

The facilities are neat!

Ravi C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ravi C

Rustig

Great to be back a second time. We wanted to braai and all the braais had been booked. The staff made a plan and got hold of another portable braai from their home. Very friendly place, dogs are also very welcoming and was great to hear the fish eagle call early in the morning. Will recommend this place.

Andries E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E

Baie rustig.

Die diens, kos en verblyf was alles tot verwagting. Die mense is baie gaaf en vriendelik.

Louis & Florence V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis & Florence V

Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid, in 'n rustige omgewing.

Dit is die ideale wegbreek van die stadsgewoel. Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing.

Jacobus P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus P

Elektrisitetskrag van Warrenton was af, veroorsaak deur swaar en baie reën.

Personeel baie behulpsaam in hierdie probleemsituasie.

Elizabeth K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K

Kan dit werklik vir enigeen aanbeveel.

Rustig, skoon, gerieflik - Anthea en haar spannetjie gee aandag aan die kleinste detail en dit het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Die kos was ook heerlik. Fish Eagle's Call is 'n klein juweeltjie en ons sal enige tyd weer daar oornag.

Brenda B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Very pleasant.

It was clean, quiet, food was good.

Petro D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Gemaklik en netjies.

Gerieflik vir oorslaap. Warm geslaap.

Petra O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra O

Slept well and safely.

We struggled a bit to find the place. We were booked in very fast and the owners went out of their way to accommodate our two bakkies and huge trailer. The place was nice and quiet, we slept very well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en veilig geslaap.

Het bietjie gesukkel om die plek te vind. Ons is baie vinnig ingeboek en the eienaars het uit hul pad uit gegaan om plek te maak vir ons 2 bakkies en groot sleepwa. Lekker, veilig en lekker geslaap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ravi C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ravi C

Friendly, quiet and peaceful.

Was worthwhile as an overnight stay over.

Hennie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Rustige atmosfeer en netjiese eenhede.

Ek was vriendelik verwelkom, en het dadelik tuis gevoel. Die blyplek was netjies, en alles in plek. Ek het gevra vir ontbyt om 08h00 die oggend, en stiptelik, presies 08h00 was dit daar. Op toekomstige reise sal ek vir seker weer hier oorbly. Goeie waarde vir jou geld. Baie dankie.

Francois R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois R

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Gerieflike eenheid met lugversorger wat absoluut noodsaaklik in somermaande is. Langs Vaalrivier geleë in 'n stil area. Daar is volop voëllewe wat voëlkykers sal geniet. Daar is 'n swembad, maar dit was redelik groen tydens ons verblyf. DSTV, yskas en mikrogolf beskikbaar. Slegs stort, maar dis voldoende. Kritiek: Enige plek wat as 'n selfsorgeenheid geadverteer word behoort ten minste 'n tweeplaatstoof en potte/panne en glasbakke vir mikrogolf te hê. Daar is geen manier wat jy kos regtig kan voorberei nie tensy jy braai, wat ons dus gedoen het. Sulke eenhede moet as "semi-selfsorg" geadverteer word.

Fish Eagle's Call se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Let asseblief op dat ons glad nie op Lekkeslaap adverteer as selfsorg nie.

Vriendelike groete,
Anthea.

Fish Eagle's Call
Juliana G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana G

Baie mooi en netjies en gerieflik

Sien sterre.

Louis D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis D

Redelik vir die prys.

Toegangspad op perseel is toegegroei en kan jou motor krap. Motorhek haak vas en pad na plek is vol slaggate.

Barkhuizen E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barkhuizen E

Fantasties na 'n dag se ver pad! Rustige uitwerking op gemoed!

Dit was 'n heerlike verrassing, lyk presies soos foto's op LekkeSlaap. Gasvrou uitstekend en het ons baie tuis laat voel. Ongelooflik netjies en 300 meter van die oewer van die Vaalrivier af. Kos was heerlik wat in ons huisie persoonlik afgelewer is. Sal hierdie afsaalplek dubbel en dwars aanbeveel!

Hannes B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Rustige lafenis na 'n lang reis.

Na 'n lang dag se reis op die N12 was Fish Eagle's Call verseker 'n aangename verrassing. Die losstaande houthuisies op die oewer van die Vaalrivier is goed ingerig en baie netjies met veilige parkering reg langs die huisie. 'n Pragtige uitsig oor die rivier en rustige skape en beeste wat wei in die lowergroen gras het sommer weer my siel en liggaam verfris. Anthea het my verwelkom en onmiddellik tuis laat voel. Teen so 'n billike prys sal ek dit aan al my vriende aanbeveel!

Suretha F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha F

Huis weg van die huis.

Heerlike, rustige atmosfeer.

Wilma W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W

Gasvrye ontvangs en heerlik geslaap.

Ons het heerlik oornag. n Lekker bed en glad nie koud gekry nie. Sal beslis weer daar oorbly ten spyte van die slegte paaie in Warrenton.

Jan N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Heerlike stil plekkie om te oornag of vir 'n dag of wat te vertoef.

Gerieflike houthuis met die nodige selfsorgfasiliteite. Netjies versorg. Lieflike uitsig oor die rivier en die rustige atmosfeer laat 'n mens heerlik ontspan en uitrus.

Jeanne K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Werklik uitstekende waarde vir geld.

Lieflik toegeruste eenheid. Keurig, netjies en silwerskoon. Was werklik 'n plesier om hiervan gebruik te maak.

Lizelle D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

'n Juweel.

Dit was 'n heerlike ervaring.

Andre W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Sal beslis aanbeveel!

Baie goeie waarde vir geld. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan definitief aanbeveel!

Carina D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D

Gasvryheid, vriendelikheid en verwelkoming uit die boonste rakke. Dankie.

Baie dankie Fish Eagles Call. Alles was met sorg reggesit en jul aandete was heerlik. Ons het reeds vriende wat van Kaapstad terug Pretoria toe was, jul info gegee. Weereens dankie!

Francoise J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francoise J

Gasvry en redelik netjies.

Lekker oorblyplek en die ontvangs was vriendelik. Stort baie klein en hand moet op goed in badkamer gehou word. Sal weer daar oorbly.

Elmarie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Rustig, netjies en besonders gasvry.

Ons was regtig verras. Ons het heerlik gebly. Gasvryheid en diens ook uitstekend.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 32, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OWJkZjI5LTJlMTItNDRlZi1iMzEzLWNmZWMzNjk2ZmQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 32 Lang Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.10533 24.850468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang