Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle's Call

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 32, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fish Eagle's Call is op die oewer van die Vaalrivier in Warrenton, sowat 70 km noord van Kimberley, geleë. Die dorpie is op die N12-hoofweg tussen Johannesburg en Kaapstad geleë en is dus die ideale oornagplek vir vakansiegangers wat van die noorde na die suide reis.

Die gastehuis bied 3 houthutte, elkeen met 'n privaat balkon en bied gerieflike verblyf. Hier kan jy die beeldskone uitsig oor die Vaalrivier en die asemrowende sonsondergange geniet. Die eenhede is in 'n stil en rustige landelike omgewing geleë.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, DStv, 'n yskas, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die verblyf sluit koffie of tee en tuisgemaakte beskuit in. 'n Volledige warm ontbyt is beskikbaar op versoek. Braaigeriewe kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Vir ons die ideale oornagplekkie tussen Mosselbaai en Kruger. Vriendelik, netjies, gerieflik - wat meer is nodig?
Aug 2024
Frikkie En Nellie M
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename plaas atmosfeer met goeie geriewe. Ja, ons het lekker gerus op pad na Gauteng toe Kaap. Die plaas atmosfeer met skape en bokke op die plot h...
Sien meer
Jan 2024
Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Aparte huisie met alles wat nodig is behalwe 'n knyptang vir braai.
Sep 2023
Margaret D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en snoesige verblyf. Ons is gulhartig ontvang deur die gasvrou. Die huisies is snoesig en goed ingerig. Ons het heerlik warm geslaap. Ons het o...
Sien meer
Jul 2023
Bernard E
5.0
Wonderlike rustige natuuratmosfeer met gerieflike en oulike cottages. Dit was 'n verassende aangename oornagverblyf. wens ek kon langer bly, met rusti...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langstraat 32, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fish Eagle's Call het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Warrenton Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 32, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OWJkZjI5LTJlMTItNDRlZi1iMzEzLWNmZWMzNjk2ZmQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 32 Lang Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.10533 24.850468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang