Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Angelique B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Wat 'n lekker plek! Ons het dit vreeslik geniet en het veral die braai restaurant geniet. Dis nou 'n goeie idee en ons kon lekker sit en ontspan al het ons self gebraai, als word verder vir mense gedoen. Briljante konsep en die akkommodasie was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence Webb D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great. Awesome stay, beautiful area and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Briljant. Dit was 'n heerlike oornag. Netjies, skoon en rustig. Diens vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflike oornagplek. Baie gemaklike oornag akkommodasie. Ruim en op plekke 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos bo. 10 uit 10 vir Fish Eagles Nest, aandag tot detail uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfortable. Perfect for an overnight stay in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Stil, skoon en veilig. Was pleasantly surprised. The host het ons vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Die huisie is gesellig en die braai was 'n wenner. Heerlik warm gestort en alles was na wense. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Flippin oulik! Fish Eagles Nest is baie toeganklik met vriendelike, hulpvaardige personeel. Zuki het ons gou tuis laat voel. Die restaurant het ons aankoms baie vergemaklik met die voorsiening van braaivleis, braaibroodjies, slaai & hout. Die eenheid was gerieflik met 'n heerlike warm stort, genoeg warm beddegoed, skoon & netjies. Ek sou hierdie blyplek met vrymoedigheid aanbeveel - dis die perfekte oornagstop. Dankie, Fish Eagles Nest. Ons het lekke gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren C
1 nag
5.0
Mei 2024

Stoep sit uitkyk mooi. Vir seker. Perfek mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die mense daar was baie vriendelik gewees en hulle het ons welkom laat voel. Die verblyf was uit die boeke gewees. Het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 755

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8597f57a5688143b510677b19d7f0bb34b478ef1e41e35e0fafe0548391db11607afbc0731d3438a832152f128f5ba2a2fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 249 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang