Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Coralie G
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Comfortable. Louise was really useful and arranged us as much as she could. The nest was really comfortable and the outside pool was always clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maliza J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustige plekkie vir 'n oornag, met 'n mooi view en baie goeie diens. Ons het baie lekker gebly, netjiese plek met 'n pragtige uitsig. Ons was baie moeg en die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Puik! Pragtige plek, verblyf is netjies, skoon en lekker ruim. Diens was baie vriendelik en bedagsaam. Braai pakkie en bykosse was baie gerieflik! Veral nadat mens moeg gery is en nie nog aandete ook wil uitdink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great, spacious and clean. Pool was a hit! Very spacious layout, super clean, great location and the pool was very welcoming in the 36°C heat! Would definitely recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette B
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Fish Eagles Nest is 'n baie gerieflike oorslaapopsie. Alles was skoon en netjies en die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Was baie kort, maar die moeite werd. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Dit was awesome, kon my werk inhaal met hulle WiFi, lekker gekuier! Baie lekker, perfekte oornagspot!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtig skoon en netjies! Baie lekker gebly. Pragtige plek, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Great overnight stay. Very pleasant stay, a great experience as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 860

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8597f57a5688143b510677b19d7f0bb34b478ef1e41e35e0fafe0548391db11607afbc0731d3438a832152f128f5ba2a2fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 295 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang