Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles Nest

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fish Eagles Nest bied lieflike selfsorgverblyf in Gariepdam en is ideaal vir gesinne of vriendegroepe.

Dié eiendom beskik oor 10 eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Een van die eenhede het 2 slaapkamers met hul eie badkamers en die ander eenheid se kamers deel 'n badkamer. Die hoofslaapkamer in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Boonop is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite elke eenheid is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Daar is 'n onderdakparkeerplek net buite die eenheid.

Let asb. daarop dat die eenhede geen damuitsig het nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Coralie G
5.0
Comfortable. Louise was really useful and arranged us as much as she could. The nest was really comfortable and the outside pool was al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Maliza J
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plekkie vir 'n oornag, met 'n mooi view en baie goeie diens. Ons het baie lekker gebly, netjiese plek met 'n pragtige uitsig. Ons was baie moe...
Sien meer
Jan 2025
Celeste O
Gesin met klein kinders
5.0
Puik! Pragtige plek, verblyf is netjies, skoon en lekker ruim. Diens was baie vriendelik en bedagsaam. Braai pakkie en bykosse was baie gerieflik! Ver...
Sien meer
Jan 2025
Nicole M
Gesin met klein kinders
5.0
Great, spacious and clean. Pool was a hit! Very spacious layout, super clean, great location and the pool was very welcoming in the 36°...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lynette B
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Fish Eagles Nest is 'n baie gerieflike oorslaapopsie. Alles was skoon en netjies en die personeel was baie vriendelik.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 860

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagles Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8597f57a5688143b510677b19d7f0bb34b478ef1e41e35e0fafe0548391db11607afbc0731d3438a832152f128f5ba2a2fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 295 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang