Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles Nest

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2024 tot 24 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fish Eagles Nest bied lieflike selfsorgverblyf in Gariepdam en is ideaal vir gesinne of vriendegroepe.

Dié eiendom beskik oor 10 eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Een van die eenhede het 2 slaapkamers met hul eie badkamers en die ander eenheid se kamers deel 'n badkamer. Die hoofslaapkamer in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Boonop is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite elke eenheid is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Daar is 'n onderdakparkeerplek net buite die eenheid.

Let asb. daarop dat die eenhede geen damuitsig het nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Angelique B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Wat 'n lekker plek! Ons het dit vreeslik geniet en het veral die braai restaurant geniet. Dis nou 'n goeie idee en ons kon lekker sit en o...
Sien meer
Sep 2024
Lawrence Webb D
Gesin met tieners
5.0
Great. Awesome stay, beautiful area and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anna S
Gesin met klein kinders
5.0
Briljant. Dit was 'n heerlike oornag. Netjies, skoon en rustig. Diens vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
Helena V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornagplek. Baie gemaklike oornag akkommodasie. Ruim en op plekke 'n pragtige uitsig.
Sep 2024
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. 10 uit 10 vir Fish Eagles Nest, aandag tot detail uitstekend!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 766

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagles Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8597f57a5688143b510677b19d7f0bb34b478ef1e41e35e0fafe0548391db11607afbc0731d3438a832152f128f5ba2a2fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 251 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang