Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle's Nest

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jc V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2023

Uitstekend. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2022

Gerieflike waarde vir geld. Baie nice verras gewees. Lekker familie-woning met alle geriewe nodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolene
Fish Eagle's Nest
Baie dankie Marietta. Ons het julle as gaste net so geniet, en sal jul enige tyd weer wil akkommodeer. Julle het 'n foon herlaaier hier vergeet, ek hou dit tot jul weer kom. Vriendelike groete

Erich L
1 nag
4.0
Aug 2022

Baie aangename verblyf. Beslis een van die beter opsies. Ons het items agtergelaat en Nicolene het dadelik gesorg dat dit per pos/koerier by ons uitkom. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich C
1 nag
4.4
Jul 2018

Gemaklik, gerieflik, genotvol. Die kamers is baie netjies en loop uit op 'n groot, rustige kuierstoep. Alhoewel ons net een nag daar spandeer het, sal mens beslis nie 'n fout maak om langer te bly nie. Ons is ook voor ons vertrek met 'n heerlike ontbyt bederf wat in kwaliteit en prys goed vergelyk met van die beste. Wat verder uitstaan is die vriendelikheid van die eienaars en die gemak waarmee ons met hulle verkeer het. Wanneer ons weer in Upington oornag, sal hulle ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MzQ5MzYxLWQ1ODEtNGFjOS1iMTJmLTU3Yzg2YzZkOTk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Tiptol Street Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.437133568496 21.304155886173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang