Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles View

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Mark T
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Beuatiful view and a wonderful sense of space. The house is clean and well furnished with 4 generous bedrooms with comfortable beds and a nice well stocked kitchen. The best part has to be the stoep overlooking the dam with a nice braai area, dinner table, couch, and dipping pool. There are no roads or other houses visible from the balcony, just the view of the bush and the dam. Bruno was helpful and we had no issues during our stay. The only thing to be aware of is that there is a very spotty cell reception in the house if you care about that at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruno
Fish Eagles View
Thank you Mark for your kind words. Waiting for star link so w we can have some proper cell reception and wifi. Regards Bruno

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2022

Kan nie moeg gekyk raak aan die uitsig. Rustig met 'n fantastiese uitsig. Swembad is heerlik. Offgrid beteken geen beurtkrag, ons kon met gemak al ons take uitvoer deur die naweek. Gebou self kort bietjie aandag. Klein bietjie aandag kan gegee word vir kinder/kleuter veiligheid op die stoep maar ons het dit maak werk. Hierdie is diamant wat net bietjie gepoets moet word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2021

Een woord: awesome! Dit was die mooiste plek wat ek nog by gebly het in die Noordwes. Netjies, skoon, veilig en privaat - alles wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer daar gaan bly - kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n ontspannende naweek of langer nodig het. En die uitsig is net ongelooflik! En die splash pool is 'n bonus in die Noordwes-hitte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bruno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d35fd6aa63088e8759487f1ddf6155a624c83ffe791c80d37fe5da6376d1a9ba0ac42b964b7bb7ed2809a41cc9cb149c6df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Portion 86 Plot 220 Lindleyspoort 2835 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.505777220045 26.681108159022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang