Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fish Eagles View is 'n pragtige selfsorghuis in die heuwels om Lindleyspoortdam op sowat 1000 ha se bosveld met meer as 800 wild geleë. Hierdie rustige area is perfek vir gaste wat doendinge soos voetslaan, bergfietsry, velddraf en voëlkyk geniet.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n mooi uitsig oor die dam. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ideaal vir kinders is. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, sonder 'n oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskas in. Die huis is onafhanklik van Eskom en die yskas en ligte werk met sonkrag. Selfone en skootrekenaars kan ook gelaai word. Daar is 'n etenstafel vir 8 mense. Die sitarea het 'n Morso-kaggel. Die leefarea het stapeldeure wat na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel vir 8 en braaigeriewe lei. Die huis het ook 'n aparte boma met sitplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bruno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Fish Eagles View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d35fd6aa63088e8759487f1ddf6155a624c83ffe791c80d37fe5da6376d1a9ba0ac42b964b7bb7ed2809a41cc9cb149c6df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Portion 86 Plot 220 Lindleyspoort 2835 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.505777220045 26.681108159022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang