Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Hoek Bay Apartments

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 025 R718 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fish Hoek Bay Apartments is hoog bo Kaapstad se gewilde gesinsvriendelike strand en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Verblyf word aangebied in 2 pragtige woonstelle met mooi berg- en see-uitsigte in die verte.

Die Romantic Studio Apartment het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die 2-bedroom Garden Apartment het 2 slaapkamers en elkeen het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die 2 badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke woonstel het 'n kombuis met 'n toonbank, leefarea en 'n balkon met sitplek. Die kombuise is elkeen met 'n tweeplaatstoof, oondjie en 'n yskassie, of 'n oond, stoof en 'n yskas-vrieskas toegerus. Elke kombuis het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek, gratis WiFi, DStv en 'n inheemse tuin wat omhein is. Die verblyf het ook sonpanele wat die lige, WiFi, TV en mikrogolf tydens beurtkrag aanhou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Fish Hoek Bay Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • High-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fish Hoek Bay Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 025
R1 025 R718
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 025
R1 025 R718
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e1bb4420c1f8226fb4e9e17b48e8f52baf0255890eb1a4de05422bc9da21a945df3b31b0f33e5fd8661367ac933e0cc2aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 025 nouVanaf R718 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 82 High Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1424226 18.4284624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang