Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Awesome.

The stay was fantastic, the view was great and nice and quiet.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you, Andre, and hope to see you back soon.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Latisha S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latisha S

Great.

Awesome stay. Place is well maintained, safe and clean. The kids enjoyed the wide open space, and fishing was good as well. Will definitely book again.

Grant L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant L

Awesome stay - perfect for families, fishing groups!

We were a group of 12 men on a fishing weekend. The house was in a great location on the dam. We were met by Simon who showed us around. There are 3 bedrooms with king beds and en suite bathrooms, and 1 bedroom with 3 single beds and an en suite bathroom. The lounge area also had an additional double bed. The kitchen was great with all the amenities and a built-in braai area. The patio overlooks the dam with enough seating for all of us. It was not an issue to share beds as we spent most of our time at the dam where we set up camp. The dam is pretty low, so it was about 250m away from the house, but we were able to drive up and down when needed. Also, the fishing was great; we caught really nice carp. We also used the cleaning service, which was available for a small fee. We all agreed that we would definitely go back.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you so much for this positive review, Grant. You are welcome back anytime!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Isella N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isella N

Skoon, netjies en rustig. Pragtige plek lekker gekuier.

Sien sterre.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir jou 5 ster review. Julle is welkom terug!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Solly P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly P

Beautiful and clean place. All you need at hand. Will be back.

This was a picture perfect place to stay for my family. We enjoyed every moment.

Mina F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina F

Rustig en veilige atmosfeer.

Plek is netjies. Veilig. Rustig. Baie lekker gekuier, dankie.

Chantel W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel W

Heerlik verby!

Daar is nie woorde om te beskryf hoe lekker ons gebly het nie. Dit was 'n naweek vir die boeke. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Fish Tales is skoon, netjies en veilig en so rustig. My siel het gerus. Daar's geen ander woorde nie.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer te kom kuier enige tyd!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Hanlie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Wonderlike plek vir 'n wegbreek en mens hengel heerlik.

Dit was heerlik om by Fish Tales tuis te gaan. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie dat julle Fish Tales gekies het. Sien uit om julle terug te verwelkom!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Francesca L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca L

Pragtige plekkie, met 'n mooi uitsig op die rivier. Ons het heerlik visgevang.

Dit is 'n pragtige plek, sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Francesca... Sien uit om julle weer te host!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Lucille L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille L

Excellent.

Excellent accommodation and the service great.

Theunis D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Baie lekker, sal vir seker weer terug.

Fantastiese wegbreek plekkie met meer as wat nodig is. Sien sterre.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Theunis, dankie dat julle terug gekom het en dit weer so geniet het, en sterre gesien het!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
André V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Baie lekker met 'n goeie uitleg.

Baie lekker verblyf met 'n goeie uitleg. Alles wat jy benodig vir selfsorg. Alles was skoon en netjies. Lekker grasperk voor die huis om te speel. Maklik om die boot te (launch) daar. Maria het vir ons 2 keer 'n dag kom skoonmaak teen 'n ekstra koste wat ons almal lekker kon laat ontspan. Ons sal vir seker weer die huis bespreek.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer by Fish Tales!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Cobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Rus vir die siel.

Dankie vir 'n heerlike naweek. Dit was die perfekte wegbreek vir my 2 x seuntjies se eerste visvang ondervinding.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle is enige tyd welkom terug by Fish Tales.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Jaco B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Awesome awesome awesome.

Awesome place. Had a wonderful weekend away with family and friends. Will definitely see us again.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Elzane B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane B

Pragtige plek en vriendelike mense.

Mooi uitsig, die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Billy D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy D

Die perfekte bestemming vir groot groepe.

Ons het Fish Tales bespreek vir 'n ramspartytjie en ons kon nie gelukkiger wees met die bestemming nie. Die uitsigte oor die dam is asemrowend, en die woning self is groot en perfek ingerig vir 'n groot kuier saam met vriende. Ons het gebraai, rugby gekyk, en lekker vis gevang direk op die eiendom se oewer. Die eienaar is baie vriendlik en behulpsaam en het alle navrae goed beantwoord.

Wesley M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley M

Great value for money.

Will definitely be going there again.

Charl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Very relaxing and the fishing was great.

As a group of friends with the little ones along, we booked for the weekend, the large lawn is great for the kids to play as there are no thorns, the kitchen has everything a person could need for a weekend away, and by 09H00 am the Saturday we stopped counting at 30 fish. I would highly recommend this place as it is truly a gem.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, julle is welkom terug.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Louise R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Lovely location.

This is a lovely location for a big family or friends enjoying the weekend together. Each room looks out onto the Vaal.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you for your positive feedback. Hope to welcome you back soon.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Rina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Dit was baie veilig, privaat en rustig.

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Deon C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Baie lekker hengelwegbreek-naweekplek.

Baie lekker plek met alles wat nodig is vir 'n hengel wegbreek. Alles was netjies en het gewerk. Ons het baie visgevang, alhoewel nie baie groot nie, vashaakplekke het egter gepla.

Marietjie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Heerlike naweek by Fish Tales gehad.

Baie goeie uitleg van vertrekke en pragtige uitsig oor die dam! Hulpvaardige en vriendelike gasvrou.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, julle is enige tyd terug welkom.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Leon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Hengelaars Droom.

Vreeslik lekker bly huis vir 'n wegbreek saam familie. Die vis het ons so besig gehou dit sal nie geglo word nie. Privaat en goed geleë.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Dankie Leon, vir die positiewe terugvoer.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Mandy V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V

Love to go with our family and friend to Fish Tales.

Beautiful home. Comfortable. Clean and the owner is a real Gem.

Celia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Pragtige huis met lieflike uitsig oor die dam. Ideale plekkie vir visvang. Rustigheid van die natuur en veilig.

Baie dankie Wendy vir jou pragtige, super skoon, netjiese, gesellige huis wat volledig toegerus is. Het selfs bokke gesien. Ons hond Bonnie het haar gate uit geniet, praat nie eers van ons nie. Baie dankie, ons sien julle beslis weer.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Wat 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Calvin K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin K

Epic.

Perfect location, warm, clean rooms, nice garden and views.

Mauritz L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz L

Uitstekende verblyf.

Als was in plek, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs deur die opsigter. Ons sal beslis terug gaan.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is enige tyd terug welkom!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Marese K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marese K

The house was very clean and well equipped to accommodate a large group.

Loved the layout of the house. Very pleased with the fact that you have your own private fishing spot. The host, Wendy, was very pleasant to deal with and she was quick to respond to any messages. Highly recommend this establishment. We look forward to our next stay.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you so much for your positive review. You are welcome back anytime.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Johann S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Was baie lekker en plek was mooi en skoon.

Die visse was volop en die mense was baie gaaf en beskikbaar. Sal weer gaan.

Rajesh P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajesh P

Good place to stay.

Nice atmosphere with great morning sceneries.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you for your positive rating, you are welcome back.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Laiekah W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laiekah W

Peaceful, Safe, Relaxing.

Fish Tales is a wonderful place, very peacful and homely. It has everything you need, rooms are stunning, not to mention the amazing kitchen. The view of the dam is absolutely beautiful, the sunrise is breath-taking. We were lucky enough to spot 2 beautiful zebras upon arrival and also a herd of springboks! The dirt road heading in needs a bit of attention, but other than that our stay was definitely comfortable.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you very much for choosing Fish Tales. You are welcome back anytime.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Danie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Baie gerieflik en skoon.

Gasheer was baie vriendelik en informatief en plekkie was netjies en veilig. Grondpad was effe rof so ek stel voor om met 'n SUV of bakkie te ry om dinge te vergemaklik.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

So bly julle kon Fish Tales besoek. Julle is baie welkom terug

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Sharon P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon P

Relaxing and peaceful.

Our stay was awesome. It is a place where young and old can enjoy and be relaxed. The place is so clean, safe, beautiful and peaceful. It is also very spacious and the garden is big and ideal for kids to run around and have fun and at the same time. For those who love fishing. Wonderful place to fish - fish are big too. We thoroughly enjoyed our stay at Fish Tales - Gem of the Vaal Dam.

Leandie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandie V

Rus vir die siel.

Die rustigheid en gemak terywl jy weet alles en almal is veilig. Priceless.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

So bly julle kon die rustigheid so baie geniet soos wat ons elke keer doen.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Simon P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon P

Amazing location, clean, functional.

Apart from the rainy weather, we had an amazing time. A braai, chilling around the fire, playing games and just spending time with the family. The fishing was really good.

Christo G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Great family weekend.

This accommodation and property are super clean, very neat, and very accommodating for small children. Would definitely recommend it to friends and family.

Alicia B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Was bitter lekker, baie mooi plek.

Wendy die eienaar is baie aan genaam sy het ons gevra of ons veilig is en of ons enige iets kort, plek is baie netjies skoon en het als wat jy nodig het. Ek sal definitief weer gaan, die keer net met my hele family my sussies met hulle gesinne ook.

Tanya D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Lekker rus.

Baie skoon en ordentlike plekkie, wonderlike oop ruimte vir die kiddies om rond te hardloop, fantastiese visvang plek. Die kombuis het alles waaraan jy kan dink. Sal definitely weer terug kom. Veilig en rustig.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie, Tanya. Bly julle kon dit geniet en julle is enige tyd weer welkom!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Colette M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette M

Stunning!

Nice and neat, perfect location. Will definitely visit again.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you Colette, you are welcome back anytime.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Nadia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Rustige, mooi uitsig en mooi plekkie.

Sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand. Baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Rustige, mooi omgewing, pragtige uitsig oor die dam.

Marinus E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus E

Heerlike, pragtige wegbreek plek om te rus in die natuur, en ideaal vir visvangentoesiaste!

Dis 'n heerlike plek of weg te kom van alle stadswoelinge en lawaai! Pragtig naby aan die water, ideaal vir visvang! Gerieflik ingerig!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie Jackie, julle is enige tyd terug welkom!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Christi-mari S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi-mari S

Dit was 'n wonderlike ervaring gewees

Ons het 'n rustige naweek gehad saam met familie. Almal het die naweek vreeslik geniet. Die huis is wonderlik uitgele en ideaal vir 'n groot groep mense of familie om saam tyd te spandeer. Ons sal definitief weer terug gaan.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Christi, bly ons kon die stukkie hemel met julle deel!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Chris-marie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-marie K

Baie lekker gekuier! Alles was perfek!

Sal weer terug gaan het dit baie geniet!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Chris-Marie, julle is enige tyd terug welkom!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Zenobia J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia J

Tranquil stay.

Such a beautiful home, with everything you need for a quiet getaway. The rooms are comfortable and the kitchen is fully equipped. Caught loads of fish, felt so safe, children ran around all day and enjoyed the surrounding nature.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you very much for this positive feedback, you have been great guests!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Marno S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno S

Baie lekker plek en perfek uiteengesit.

Alles wat jy nodig het en meer.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Marno, julle was wonderlike gaste en is enige tyd terug welkom!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Candice D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

Absolutely stunning setting and a relaxing environment.

We had an amazing time at Fish Tales. Beautiful setting, relaxing environment, great fishing, our dogs had a ball, all the people in our group loved the house and the layout of the house. Your room feels like your own personal space. Great kitchen with huge counter and stools to accommodate everyone for breakfast or dinner. Overall an amazing place to get away from the hustle and bustle of the city! Felt like we were at home so we could just put our feet up and have a good time. Will definitely be going back. We can't wait for the entertainment area to be completed. Look forward to creating many more memories at Fish Tales.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtige en ontspanne omgewing.

Ons het 'n ongelooflike tyd by Fish Tales gehad. Pragtige, ontspannende omgewing, lekker visvang, ons honde het baljaar, al die mense in ons groep was mal oor die huis en die uitleg van die huis. Jou kamer voel soos jou eie persoonlike ruimte. 'n Groot kombuis met 'n groot toonbank en stoeltjies vir almal vir ontbyt of aandete. Oor die algemeen is dit 'n ongelooflike plek om weg te kom van die gewoel van die stad! Dit het gevoel asof ons by die huis was, sodat ons net agteroor kon sit en lekker kon kuier. Sal beslis teruggaan. Ons kan nie wag dat die onthaalarea voltooi word nie. Sien uit om nog meer herinneringe by Fish Tales te skep.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback Candice.
It was a pleasure hosting you.
You are welcome back anytime!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thea V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Baie lekker, skoon, netjies en gerieflik.

Baie lekker plekkie, skoon netjies, met alles wat jy nodig het vir wegbreeknaweek, met goeie selfsorg-fasiliteite. Uitleg is perfek vir families of vriende wat as 'n group saam kuier. Baie dankie, ons het heerlik gebly en sal beslis weer van die fasiliteite gebruik maak, ons vriende was ook baie beïndruk en glo hulle sal ook in die toekoms daarvan gebruik maak.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Julle is fantastiese gaste. Ek is bai bly om aan te kondig dat die padwerke oppad na ons damhuis nou voltooi is. Baie dankie dat julle na ons plek gekyk asof dit julle eie huis is. Julle is enige tyd terug welkom!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Tommie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie B

Die plek is baie netjies, skoon en veilig.

Almal het hulle self baie geniet, hulle sê hulle sal definitief weer teruggaan. Dit is baie rustig en pragtig wanneer die son oor die dam op kom, terwyl jy jou koffie sit en drink op die stoep, met jou gemaklike vellies, geelvetbiltong en damswem in gedagte.

Sharon K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon K

Very relaxing.

House is ideal for a large family. Relaxing, beautiful safe environment. Excellent fishing!

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you for your kind feedback. Glad you had a good time at Fish Tales.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tania L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Fish Tales was perfect. It is definitely a Gem. We all had a great time.

Felt like we were at home. With the bonus of been able to fish and the beautiful views. Safe and quite.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Thank you very much for your feedback. It was a pleasure hosting you at Fish Tales. You have been great guests to host and are welcome back anytime.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Marius S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Good family getaway.

Nice venue that is safe and well equipped. Easy access to watersport. Only issue was one toilet was faulty and the road from Deneysville to venue is not great.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer

Good morning Marius, thank you very much for your review.
Please let me know which toilet was faulty, I would like to have it fixed as soon as possible.
Thank you.

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46cbf6ae9246e65925cfe4bd2aab368234cb7174750f05e3a15b6e4bd4fbb284f8a1e68fdbb26f51602f8d8abe7ea3120e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 12) 52 5 1 5 Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.927194444444 28.171861111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang