Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Andre H - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you, Andre, and hope to see you back soon.
Latisha S - Jul 2024
Algehele gradering
Great.
Grant L - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome stay - perfect for families, fishing groups!
Lees meerFish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you so much for this positive review, Grant. You are welcome back anytime!
Isella B - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig. Pragtige plek lekker gekuier.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir jou 5 ster review. Julle is welkom terug!
Solly P - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful and clean place. All you need at hand. Will be back.
Mina F - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en veilige atmosfeer.
Chantel W - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik verby!
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer te kom kuier enige tyd!
Hanlie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike plek vir 'n wegbreek en mens hengel heerlik.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie dat julle Fish Tales gekies het. Sien uit om julle terug te verwelkom!
Francesca L - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie, met 'n mooi uitsig op die rivier. Ons het heerlik visgevang.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Francesca... Sien uit om julle weer te host!
Lucille L - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Theunis D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker, sal vir seker weer terug.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Theunis, dankie dat julle terug gekom het en dit weer so geniet het, en sterre gesien het!
André V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker met 'n goeie uitleg.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer by Fish Tales!
Cobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle is enige tyd welkom terug by Fish Tales.
Jaco B - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Elzane B - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike mense.
Billy D - Sep 2023
Algehele gradering
Die perfekte bestemming vir groot groepe.
Wesley M - Apr 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Charl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Very relaxing and the fishing was great.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, julle is welkom terug.
Louise R - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely location.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you for your positive feedback. Hope to welcome you back soon.
Rina V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie veilig, privaat en rustig.
Deon C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker hengelwegbreek-naweekplek.
Marietjie S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek by Fish Tales gehad.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, julle is enige tyd terug welkom.
Leon V - Nov 2022
Algehele gradering
Hengelaars Droom.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Dankie Leon, vir die positiewe terugvoer.
Mandy V - Sep 2022
Algehele gradering
Love to go with our family and friend to Fish Tales.
Celia V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met lieflike uitsig oor die dam. Ideale plekkie vir visvang. Rustigheid van die natuur en veilig.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Wat 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Calvin K - Jun 2022
Algehele gradering
Epic.
Mauritz L - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is enige tyd terug welkom!
Marese K - Jan 2022
Algehele gradering
The house was very clean and well equipped to accommodate a large group.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you so much for your positive review. You are welcome back anytime.
Johann S - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en plek was mooi en skoon.
Rajesh P - Jul 2022
Algehele gradering
Good place to stay.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you for your positive rating, you are welcome back.
Laiekah W - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful, Safe, Relaxing.
Lees meerFish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you very much for choosing Fish Tales. You are welcome back anytime.
Danie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
So bly julle kon Fish Tales besoek. Julle is baie welkom terug
Sharon P - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Leandie V - Feb 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
So bly julle kon die rustigheid so baie geniet soos wat ons elke keer doen.
Simon P - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing location, clean, functional.
Christo G - Sep 2021
Algehele gradering
Great family weekend.
Alicia B - Jun 2021
Algehele gradering
Was bitter lekker, baie mooi plek.
Tanya D - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rus.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie, Tanya. Bly julle kon dit geniet en julle is enige tyd weer welkom!
Colette M - Mrt 2021
Algehele gradering
Stunning!
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you Colette, you are welcome back anytime.
Nadia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige, mooi uitsig en mooi plekkie.
Marinus E - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, pragtige wegbreek plek om te rus in die natuur, en ideaal vir visvangentoesiaste!
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie Jackie, julle is enige tyd terug welkom!
Christi-mari S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring gewees
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Christi, bly ons kon die stukkie hemel met julle deel!
Chris-marie K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier! Alles was perfek!
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Chris-Marie, julle is enige tyd terug welkom!
Zenobia J - Okt 2020
Algehele gradering
Tranquil stay.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you very much for this positive feedback, you have been great guests!
Marno S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek en perfek uiteengesit.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Marno, julle was wonderlike gaste en is enige tyd terug welkom!
Candice D - Feb 2020
Algehele gradering
Absolutely stunning setting and a relaxing environment.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut pragtige en ontspanne omgewing.
Ons het 'n ongelooflike tyd by Fish Tales gehad. Pragtige, ontspannende omgewing, lekker visvang, ons honde het baljaar, al die mense in ons groep was mal oor die huis en die uitleg van die huis. Jou kamer voel soos jou eie persoonlike ruimte. 'n Groot kombuis met 'n groot toonbank en stoeltjies vir almal vir ontbyt of aandete. Oor die algemeen is dit 'n ongelooflike plek om weg te kom van die gewoel van die stad! Dit het gevoel asof ons by die huis was, sodat ons net agteroor kon sit en lekker kon kuier. Sal beslis teruggaan. Ons kan nie wag dat die onthaalarea voltooi word nie. Sien uit om nog meer herinneringe by Fish Tales te skep.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback Candice.
It was a pleasure hosting you.
You are welcome back anytime!
Thea V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies en gerieflik.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Julle is fantastiese gaste. Ek is bai bly om aan te kondig dat die padwerke oppad na ons damhuis nou voltooi is. Baie dankie dat julle na ons plek gekyk asof dit julle eie huis is. Julle is enige tyd terug welkom!
Tommie B - Feb 2020
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, skoon en veilig.
Sharon K - Nov 2020
Algehele gradering
Very relaxing.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you for your kind feedback. Glad you had a good time at Fish Tales.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Tania L - Okt 2019
Algehele gradering
Fish Tales was perfect. It is definitely a Gem. We all had a great time.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Thank you very much for your feedback. It was a pleasure hosting you at Fish Tales. You have been great guests to host and are welcome back anytime.
Marius S - Des 2019
Algehele gradering
Good family getaway.
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam se terugvoer
Good morning Marius, thank you very much for your review.
Please let me know which toilet was faulty, I would like to have it fixed as soon as possible.
Thank you.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang