Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fishermans Cave

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Fishermans Cave
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Pieter Jordaan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Jordaan J

Lekker baie lekker.

Baie dankie. Ons het dit regtig geniet daar. Vier dae is net te kort. Pieter en Eleanor.

Henry R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry R

Baie geniet.

Plek kort so 'n klein bietjie aandag.

Pamela M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pamela M

The place was not welcoming.

We had to cut our stay short, the place was smelly, no security gate, we didn't feel safe as there were a lot of strange people in the building going up and down until midnight. There was no one to welcome us since there was loadshedding, it was very scary. In short, the place needs a lot of renovations in order to accommodate guests.

Jameela H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jameela H

Comfortable

Ideal for fishermen.

Jenny B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Lekker.

Baie mooi natuurskoon. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en 'n mens verlaat die plek met 'n nuwe vriendin by. Die pad tot daar is egter baie sleg as jy van die teerpad afdraai. Lekker gebly daar.

Hendrik U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik U

Onaangenaam. Toe ons vroeër uitboek was al ons goed sonder ons daar by of toestemming van die area uitgehaal en geskuif.

Was net nie 'n aangename ervaring nie.

Sharon T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T

It was pure bliss.

Karen and Ben. Were amazing hosts. Checking we had everything we needed. NOTHING was too much for them. Definitely going back. Quiet. Safe.

Petro V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Heerlike kuier plek, alles wat jy nodig het.

Gasvrou en gasheer se gasvryheid 110%. Uit hulle pad gegaan om ons tuis telaat voel. Netjies, sal weer daar wil kuier.

Linda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Waarde vir geld.

Naby aan strand. Vriendelike ontvangs.

Joseph N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

Improvement on safety door wasn't locking from the inside.

Beautiful place, just need little bit improvement.

Fishermans Cave se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het reeds die slot vervang.

Fishermans Cave
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point-weg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq1eRAv6bxUBTe13kwUKWade3v8KXFkLmNPZEBTXcqu95daFB4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Ferry Point Road Agate Terrace 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.621742 29.55268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang