Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fishermans Cave

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Pieter Jordaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker baie lekker. Baie dankie. Ons het dit regtig geniet daar. Vier dae is net te kort. Pieter en Eleanor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry R
Lang verblyf
4.6
Feb 2023

Baie geniet. Plek kort so 'n klein bietjie aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
1 nag Saam met vriende
1.0
Mei 2023

The place was not welcoming. We had to cut our stay short, the place was smelly, no security gate, we didn't feel safe as there were a lot of strange people in the building going up and down until midnight. There was no one to welcome us since there was loadshedding, it was very scary. In short, the place needs a lot of renovations in order to accommodate guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jameela H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Comfortable Ideal for fishermen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jenny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Lekker. Baie mooi natuurskoon. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en 'n mens verlaat die plek met 'n nuwe vriendin by. Die pad tot daar is egter baie sleg as jy van die teerpad afdraai. Lekker gebly daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik U
Kort verblyf Besigheidsreis
1.8
Nov 2021

Onaangenaam. Toe ons vroeër uitboek was al ons goed sonder ons daar by of toestemming van die area uitgehaal en geskuif. Was net nie 'n aangename ervaring nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sharon T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

It was pure bliss. Karen and Ben. Were amazing hosts. Checking we had everything we needed. NOTHING was too much for them. Definitely going back. Quiet. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Heerlike kuier plek, alles wat jy nodig het. Gasvrou en gasheer se gasvryheid 110%. Uit hulle pad gegaan om ons tuis telaat voel. Netjies, sal weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag
5.0
Sep 2019

Waarde vir geld. Naby aan strand. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2019

Improvement on safety door wasn't locking from the inside. Beautiful place, just need little bit improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Fishermans Cave
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het reeds die slot vervang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point-weg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq1eRAv6bxUBTe13kwUKWade3v8KXFkLmNPZEBTXcqu95daFB4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Ferry Point Road Agate Terrace 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.621742 29.55268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang