Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fishermans Cave

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point-weg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Fishermans Cave is in Port St Johns, langs die Wildekus geleë. Hier vier die ongerepte natuur hoogty soos digbegroeide woude en diep klowe die wortelboom-moerasse en branders van die Indiese Oseaan ontmoet.

Hierdie selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, toilet en 1 wasbak. Elke slaapkamer het 'n stapelbed en 'n tripelstapelbed

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Dit het gemaklike sitplek en die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is braaigeriewe buite die eenheid.

Die perseel is oorkant die strand waar gaste kan hengel. Besienswaardighede sluit die militêre basis van die voormalige Transkeise leër, die Wildekus Museum, Port St Johns se gholfklub, en die Cape Hermes en M'bashe-vuurtorings in. Daar is aktiwiteite, soos kanovaart, perdry, gholf, hengel, vierwielmotorfietsry en dolfyn- en walviskyk om te geniet. Diepseehengel, staptoere en uitstappies kan gereël word. Daar is ook uitdagende 4x4-roetes.

Die eenheid is troeteldiervriendelik en daar is 'n visvangwinkel op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ferry Point-weg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fishermans Cave het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point-weg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq1eRAv6bxUBTe13kwUKWade3v8KXFkLmNPZEBTXcqu95daFB4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Ferry Point Road Agate Terrace 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.621742 29.55268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang