Fisherman's Cottage @ Wetlands Game Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fisherman's Cottage @ Wetlands Game Lodge skuil in die skilderagtige Versamelberge net buite Wakkerstroom en bied panoramiese uitsigte oor golwende heuwels en watermassas. Die lodge is aan die voorheuwels van die Drakensberge geleë op 10 500 hektaar bergagtige grasveld en vleilande geleë.
Fisherman's Cottage @ Wetlands Game Lodge beskik oor 3 bekoorlike kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lieflike kaggel. Die kothuise lei na 'n stoep met uitsigte oor die vleilande.
Die kothuise het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, eetgery en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en 'n buitebraai-area.
Die lodge het uiteenlopende wild-, voël- en plantlewe wat op 'n wildrit, 'n vierwielmotorfietsavontuur of 'n rustige wandeling verken kan word. Aktiwiteite sluit perdry, voetslaan, voëlkyk en kunsvlieghengel in. Verder is daar 'n restaurant en 'n kroeg op die perseel waar ontbyt, middagete en aandete teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Hierdie rustige lodge is perfek vir 'n gesins- of romantiese wegbreek en is ook 'n ideale trou-venue.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Charne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang