Fisherman’s Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fisherman’s Cottage is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Pearly Beach geleë is.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers met elk 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar word geen beddegoed verskaf nie. Duvets en kussings word verskaf, gaste moet asb. hul eie linne bring om oor te trek.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n ingeboude-braai. Die leefarea lei na 'n balkon met beperkte uitsigte oor die see en die omgewing.
Doendinge in die area sluit staproetes in en gaste kan ook haaihokduik by Kleinbaai, 20 kilometer vanaf Pearly Beach,. Tussen Junie en November kan gaste ook na die walvisse in die baai gaan kyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Joanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisherman’s Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang