Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Fisherman's Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tanya S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Jy was nie by Hondeklipbaai as jy nie by Fisherman's Cottage gebly het nie!

Die lekkerste verblyf van ons hele reis was by die Fisherman's Cottage! Dis superskoon, uitstekend ingerig en pragtig - binne en buite! Groot bederf om daar te kon bly!

Roelien J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J

Perfek.

Baie lekker gebly!

Erna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Ongelooflik lekker.

Baie beter as verwag.

Corrie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie P

Net-net aanvaarbaar onder omstandighede.

Waterprobleem in die badkamers, feitlik geen druk nie. Die waterdruk in die kombuis is bevredigend. Die probleem was teenwoordig die hele tyd tydens ons verblyf. Pompe agter die huis is oud en baie verwaarloos en kort bietjie aandag. Sal verkies om maar eerder by 'n ander plek te bespreek totdat die probleem opgelos is.

Fisherman's Cottage se terugvoer

Na 'n baie lang tyd van geen of net 'n bietjie water, is die tanks deur 'n warboel van lug en sediment onder in die tanks wat deur die stelsel is. Alles is uitgesorteer en werk weer 100%! Julle is enige tyd welkom! Die tanks is weer vol!

Fisherman's Cottage
Schalk D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk D

Rustigheid in volheid.

Verbasende gerief wat die plek bied.

Corrie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Veilig, mooi uitsig, en 'n gasgeiser wat regtig goed werk.

Altyd lekker om by Fisherman's Cottage tuis te gaan. Die plek was netjies en skoon, selfs oondpanne ens. was sprankelend skoon.

Jurgens M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens M

Rustige kuier op Hondeklipbaai na 'n wonderlike paar dae in die Namaqua Natuur Reservaat.

Verlate Weskus-dorpie, met ryk geskiedenis.

Adriaan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan F

Dit is vir seker akkommodasie wat ons kan aanbeveel.

Baie netjiese gastehuis wat loopafstand van die see en restaurante is. Die eienaars was baie behulpsaam toe ons, ons vasgery het teen die rivier waar die brug weggespoel het. Hulle het gereël dat ons deur die myn se gronde kon ry tot op Hondeklipbaai. Jacqueline, ons gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam sy het self vir ons verduidelik waar al die besienswaardighede is. Ons kan Fishermans Cottage hoog aanbeveel. Dankie vir 'n lekker kuier.

Liesel W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel W

Vriendelike diens, pragtige see-uitsig met die lekkerste binnebraai!

Ons het op die nipper besluit om twee dae vroeër na Fisherman's Cottage toe te gaan en Mariette was so behulpsaam om dit vir ons te reël. Jaqui het ons ontvang by die cottage, super vriendelik en het als mooi reg gehad vir ons. Fisherman's Cottage is baie goed toegerus en die beddegoed was top kwaliteit. Ons sal verseker weer Fisherman's Cottage besoek.

Fisherman's Cottage se terugvoer

Baie dankie, Liesel.
Ons geniet en waardeer altyd sulke vriendelike gaste en dankbaar as julle weer sal kom.

Fisherman's Cottage
Mandy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Very nice stay.

Although we only spent one night, it was a really pleasant stay and would highly recommend it. We will visit again.

Jan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Baie netjies.

Die huis bied goeie waarde vir geld en is baie netjies.

Wj V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wj V

Kom skep net asem.

Jy kan wegbreek na die Weskus om stil te raak.

Sias O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sias O

Die akkommodasie was netjies en skoon. Oorbly was baie lekker.

Die area was nie waffers nie. Daar was geen restaurant of winkel nie. Die akkommodasie was puik.

Etienne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Dink die verwagting was meer.

Elektriese kombers op die bed sal lekker wees want die huis is baie koud.

Michael S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michael S

Location.

The location of the cottage does not match up to the description. Hondeklipbaai has very little to offer the visitor and the poverty of the local population is quite depressing. Fisherman's Cottage was acceptable to stay in. The view of the sea is fairly far from the cottage and includes a number of RDP homes.

Jo-anne G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne G

Skoon, netjies.

Lekker bed. Mooi uitsig. Binne & buite braai. Ons het baie lekker gebly in Fisherman's Cottage. Veilige parkeerplek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Erika V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Dit was een onvergeetlike ongelooflike ervaring en kan nie wag vir die volgende kuier nie.

Die mense is so gasvry en die omgewing is ongelooflik. Ons het so lekker gekuier gerus en jy kan stap tot jy moeg is sonder om bedreig te voel.

Johan O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Fisherman's Cottage got everything you need.

We enjoyed the inside braai but they have to look at the outside patio area as it is not possible to sit outside and braai with the wind. Overall we enjoyed the well-equipped cottage and the beds were very comfortable.

Annalene N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene N

Gemaklik en stylvol.

Hierdie huisie is 'n lieflike verrassing in die verlate seedorpie. Dit voel asof mens teruggaan in tyd met die netjiese ou huisie, en tog is dit toegerus met al die moderne dinge wat jy ooit kan nodig hê. Ons was bederf deur sjerrie wat vir ons wag op die koue dag wat ons daar aangekom het, en die bestuurder het selfs later vir ons 'n vars, tuisgebakte broodjie gebring. Boek hier as jy wil wegkom van alles, maar nogsteeds in veiligheid en gemak wil bly.

Fisherman's Cottage se terugvoer

Baie dankie, Annalene!
Ek is so bly en dankbaar vir sulke terugvoer!
Groete
Mariette


Fisherman's Cottage
Jeanne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Hondeklipbaai is special.

A well built, solid, welcoming home from home. We spent a relaxing 4 days at Hondeklipbaai. The home is intelligently designed for both comfort and privacy. The locals were friendly and helpful. Loved the area, walks and views. Highly recommended.

Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Verblyf was nie sleg nie, maar kort bietjie onderhoud. Tawwe rit om daar uit te kom.

Een keer se besoek die moeite werd maar sal nie noodwendig weer gaan nie.

Anneke R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R

Heerlike wegbreek en lekker rus in mooiste huis op Hondeklipbaai.

Die huis was baie mooi en baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly en die ekstra moeite was besonders. Heerlike binnebraai. Die spieëls is net almal baie hoog, ons kort mense het bietjie gesukkel.

Louis E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E

Lekker uitgerus.

Min sulke plekke in Suid-Afrika oor.

Nico L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Heerlik rustig.

Die plek sien my weer!

Andre L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Fisherman's Cottage is 'n perfekte oornag vir 2 pare wat Hondeklipbaai beter wil verken.

Beste verblyf in Hondeklipbaai, naby alles, stapafstand van al die restaurante, selfs Sptitfire klip is 'n heerlike stappie weg. Die plek is baie netjies, beddens slaap heerlik, alle geriewe beskikbaar en die stoepie met die uitsig oor die baai het 'n fantastiese sundowner spot geword elke aand na 'n harde 4x4 roete!

Francois K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K

Karaktervolle huisie. Goed ingerig. Sal weer daar bespreek.

Jolandie was baie vriendelik en hulpvaardig.

Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elna M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M

Baie oulike huisie.

Skoon, netjies en mooi huisie om in te bly. Ligging is baie goed.

Arnie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnie M

All good and the TV programming was sorted ASAP.

Paying for housekeeping was worth every cent.

Nic C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic C

Ons wou net daar slaap en vir aandete na 'n restaurant gaan.

Die advertensies meld dat daar meer as een restaurant op Hondeklipbaai is maar meld nie dat nie een in die blomseisoen oop sal wees na vieruur nie. Mense wat die plek nie ken nie behoort beter ingelig te word.

Derick Thiart T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick Thiart T

Puik.

Sal hierdie plek weer besoek. Dit was perfek vir ons behoeftes.

Leon D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Beste vakansie ooit.

Lynette en Dirk het ons vakansie onvergeetlik gemaak met hierdie luukse en netjiese bestemming in 'n baie unieke dorpie. Ons sal weer kom kuier!

Fisherman's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.

Fisherman's Cottage
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVvdxR8NL0O8k0xulWzjvmXkUUmxPSaWAp9BBXmNs7A3Zh0h99o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 38 Main Road Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317284862791 17.278725346475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang