Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tanya S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Jy was nie by Hondeklipbaai as jy nie by Fisherman's Cottage gebly het nie! Die lekkerste verblyf van ons hele reis was by die Fisherman's Cottage! Dis superskoon, uitstekend ingerig en pragtig - binne en buite! Groot bederf om daar te kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker. Baie beter as verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Net-net aanvaarbaar onder omstandighede. Waterprobleem in die badkamers, feitlik geen druk nie. Die waterdruk in die kombuis is bevredigend. Die probleem was teenwoordig die hele tyd tydens ons verblyf. Pompe agter die huis is oud en baie verwaarloos en kort bietjie aandag. Sal verkies om maar eerder by 'n ander plek te bespreek totdat die probleem opgelos is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Fisherman's Cottage
Na 'n baie lang tyd van geen of net 'n bietjie water, is die tanks deur 'n warboel van lug en sediment onder in die tanks wat deur die stelsel is. Alles is uitgesorteer en werk weer 100%! Julle is enige tyd welkom! Die tanks is weer vol!

Schalk D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Rustigheid in volheid. Verbasende gerief wat die plek bied.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Veilig, mooi uitsig, en 'n gasgeiser wat regtig goed werk. Altyd lekker om by Fisherman's Cottage tuis te gaan. Die plek was netjies en skoon, selfs oondpanne ens. was sprankelend skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige kuier op Hondeklipbaai na 'n wonderlike paar dae in die Namaqua Natuur Reservaat. Verlate Weskus-dorpie, met ryk geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Dit is vir seker akkommodasie wat ons kan aanbeveel. Baie netjiese gastehuis wat loopafstand van die see en restaurante is. Die eienaars was baie behulpsaam toe ons, ons vasgery het teen die rivier waar die brug weggespoel het. Hulle het gereël dat ons deur die myn se gronde kon ry tot op Hondeklipbaai. Jacqueline, ons gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam sy het self vir ons verduidelik waar al die besienswaardighede is. Ons kan Fishermans Cottage hoog aanbeveel. Dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vriendelike diens, pragtige see-uitsig met die lekkerste binnebraai! Ons het op die nipper besluit om twee dae vroeër na Fisherman's Cottage toe te gaan en Mariette was so behulpsaam om dit vir ons te reël. Jaqui het ons ontvang by die cottage, super vriendelik en het als mooi reg gehad vir ons. Fisherman's Cottage is baie goed toegerus en die beddegoed was top kwaliteit. Ons sal verseker weer Fisherman's Cottage besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Fisherman's Cottage
Baie dankie, Liesel. Ons geniet en waardeer altyd sulke vriendelike gaste en dankbaar as julle weer sal kom.

Mandy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Very nice stay. Although we only spent one night, it was a really pleasant stay and would highly recommend it. We will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVvdxR8NL0O8k0xulWzjvmXkUUmxPSaWAp9BBXmNs7A3Zh0h99o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 38 Main Road Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317284862791 17.278725346475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang