Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.

Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne, handdoeke, duvets en warm komberse word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n Snappy Chef, gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slim-TV waarop Netflix en DStv Now beskikbaar is. Daar is ook 'n kaggel/braai in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n stoep met 'n see-uitsig. Verder is daar braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Fisherman's Cottage is stapafstand vanaf restaurante, winkels en 'n kroeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tanya S
Saam met vriende
5.0
Jy was nie by Hondeklipbaai as jy nie by Fisherman's Cottage gebly het nie! Die lekkerste verblyf van ons hele reis was by die Fisherman's Cottage! Di...
Sien meer
Aug 2024
Roelien J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Baie lekker gebly!
Aug 2024
Erna V
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker. Baie beter as verwag.
Mrt 2024
Corrie P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, mooi uitsig, en 'n gasgeiser wat regtig goed werk. Altyd lekker om by Fisherman's Cottage tuis te gaan. Die plek was netjies en skoon, selfs o...
Sien meer
Nov 2023
Jurgens M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige kuier op Hondeklipbaai na 'n wonderlike paar dae in die Namaqua Natuur Reservaat. Verlate Weskus-dorpie, met ryk geskiedenis.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVvdxR8NL0O8k0xulWzjvmXkUUmxPSaWAp9BBXmNs7A3Zh0h99o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 38 Main Road Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317284862791 17.278725346475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang