Fisherman’s Cottage
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrow-laan 181, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R531R425 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fisherman's Cottage bied sakpas-selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Black Rock, Port Edward geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Openview. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Hierdie verblyf is net 100 m vanaf die see en 10 minute se stap vanaf 'n strand met lewensredders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Alida Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 34
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Harrow-laan 181, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrow-laan 181, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal