Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Michelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Recommended accommodation. Luxury and value. Very comfy. Great facilities and amenities. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlike bederf en blomme en bubbles fees is sterk aan te beveel. Heerlik, ons was baie bederf met Thomas en Lydia se vriendelike gesindhede en ons kon net ontspan. Hulle het elke dag opgeruim. Fisherman's Cottage sal ek weer aanbeveel en self weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shearaine T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Value for money. Thoroughly enjoyed the stay and would like to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olmarr V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Perfect memories. Nothing negative to say. Accommodation has everything you need. Owner and staff are readily available to assist with anything you might need or need to know. Thank you for a memorable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Great. Awesome and very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen H
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Soos reeds hierbo uiteengesit. Baie tevrede. Goeie kwaliteit verblyf wat goed en smaakvol toegerus is. Lieflike badkamergeriewe en ons het niks kortgekom nie. Kan hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nathalie C
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Fantasties. Dit was awesome, my vriende van oorsee het dit "gelove". Hulle sê hulle kom terug.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Heel goed. Het lekker gebly. Die plek was skoon, modern en naby die see. Negatiewe - geen kurktrekker, geen krapstok vir braai, kreefverkopers was baie lastig. En die uitleg was bietjie verwarrend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ulaily S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Beautiful home and very helpful staff on site. Beautiful home in a beautiful area. Only complaint is the noise level early morning from the restaurant above - could hear people's conversation from the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caron V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absolutely amazing. Fabulous, everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 146
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 146
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 2, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1d9e10f2487868588d481b752973bf231116f9f00476d3a7958681ca79a3f2dd4bf5847b5fcfe4cee81bc5fa0c9a9ebf796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 146 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 2 Strandloper Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80892 17.89093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang