Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Fisherman's Cottage is een van die heel eerste klipkothuise wat in Gansbaai naby die hawe gebou is. Hierdie knus klein kothuis is sentraal geleë en 'n entjie vanaf die middedorp en die Gansbaai Hawe.

Die kothuis het slaapplek vir 2 paartjies of 'n gesin van 5 en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n volwassene of 'n stapelbed vir 2 klein kinders. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, en 'n wasbak. Die toilet is apart.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel met 6 stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die eiendom het 'n groot veilige buitelugruimte met 'n buitebraai en oerwoudgimnasium. Die perfekte klein wegbreek by die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c6965f1581d1cbafcee7beec3345a0e87d8fbf873955af7fa93ce578732b2ef1746a653b3b70ca40fd481b118293dcbf81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 28 Church Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.58196487473 19.349505746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang