Fishermans Flat and House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Cornelius C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ange D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan!
Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jeanne G - Mei 2022
Algehele gradering
It was fantastic and met our expectations.
Charai B - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek vir groot familie wat wil visvang en braai!
Stephan B - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Dolf D - Nov 2020
Algehele gradering
The place was excellent and the people very helpful.
Pat S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles netjies en skoon.
Melandri V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en ruim. Naby die strand en die winkels en restaurante.
San-marie R - Nov 2019
Algehele gradering
Puik!
Chris G - Aug 2019
Algehele gradering
Can’t comment as I did not stay there.
Casper F - Jun 2019
Algehele gradering
OK.
Louise B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie oulike verblyf wat gerieflik was vir 'n oornagplek op pad na Mosambiek.
Nelis E - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike plek en veilig.
Fishermans Flat and House se terugvoer
Baie dankie. Was lekker om julle hier te hê.
Hoop ons sien jul weer.
Mooi bly.
Marleen S - Jan 2018
Algehele gradering
Prachtige plek.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang