Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fishermans Flat and House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Fishermans Flat and House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cornelius C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C

Baie lekker.

Baie rustig en naby winkels en restaurante.

Ange D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ange D

Lekker ontspan!

Ons het heerlik gebly by Fishermans! Lekker groot huis met alles wat jy nodig het - beddens is gemaklik, netjies en skoon! Sal enige tyd weer hier oorbly!

Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Skoon en netjies.

Die verblyf is skoon en netjies met goeie geriewe.

Jeanne G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne G

It was fantastic and met our expectations.

It is clean and Eunice, the cleaning lady is the best! Thanks Eunice! The place is quiet and conveniently situated.

Charai B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charai B

Perfek vir groot familie wat wil visvang en braai!

Dit was gehalte-gesinstyd!

Stephan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Wonderlike wegbreek.

Ten volle toegerus, met amper alles waaraan 'n mens kan dink of nodig sal hê op 'n wegbreek vakansie. Dankie Barend en André vir julle vinnige terugvoer en hulpvaardigheid. Dankie vir 'n baie lekker kuier.

Dolf D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf D

The place was excellent and the people very helpful.

I will recomend the place to all my frends. It is safe and secure and in a good locatjon around everything.

Pat S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat S

Baie lekker gebly, alles netjies en skoon.

Het my hondekinders gevat en hulle was happy! Sal weer daar bly.

Melandri V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri V

Baie gemaklik en ruim. Naby die strand en die winkels en restaurante.

Ons het baie lekker gebly. Lekker ruim woonstel, met al die nodige kombuisware en braaigeriewe. Naby die strand, winkels en restaurante. Sal beslis aanbeveel en self weer besoek.

San-marie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie R

Puik!

Sal vir seker weer daar gaan bly en ook vir vriende aanbeveel..

Chris G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Can’t comment as I did not stay there.

My son and family stayed at Fishermans Flat and enjoyed it. He said at times the water pressure was low and a couch wasn’t in a very good state. Other than that, all was good.

Casper F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Casper F

OK.

Die geyser was foutief en nadat ons geëet het om en by agtuur die aand het ek die agent gebel wat nie my oproep gevat het nie en eers nadat ek vroeg gery het om by my bestemming aan te kom om te kan bad het ek 'n oproep ontvang van die agent wat glo al geslaap het agtuur.

Louise B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B

Baie oulike verblyf wat gerieflik was vir 'n oornagplek op pad na Mosambiek.

Gerieflik, veilig en skoon. Ons get baie lekker oorgebly. Baie dankie.

Nelis E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis E

Baie netjiese, gerieflike plek en veilig.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Die eienaar was baie behulpsaam en ek sal graag weer daar wil bly.

Fishermans Flat and House se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle hier te hê.
Hoop ons sien jul weer.
Mooi bly.

Fishermans Flat and House
Marleen S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S

Prachtige plek.

Mooie accomodatie in een prachtig dorp. Alles wat je nodig hebt op wandel afstand.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15aa91971ac5edc2bf2a7e76617a2d9cdfafdd03209b4279cf1fe1769b3220d8dbe9bac13bb7a772ac534091e4050cfff16f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 55 Garrick Avenue St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372851186977 32.41482663251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang