Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Rest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Els V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantasties!!!! 5de keer in 'n jaar dat ons Fisherman's Rest toe was. Sal dit absoluut aanbeveel. Mnr Higgins, Jolene en Taryn is die beste!!! Selfs toe loadshedding ons weer onkant gevang het, het ons nogsteeds gate uit geniet. Baie dankie Mnr Higgins en die webtuiste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wonderlike atmosfeer; oop ruimte fantasties. Wat 'n lekker plek. Dit was ongelooflik lekker om hier te bly. Die rustigheid wat jy voel sodra jy instap. Alles is netjies, oop en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Els V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie dankie aan die eienaar en spesifiek Jolene. Sal definitief weer kom. Absolute uitmuntende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Dit was baie nes geadverteer was, sal definitief weer kom. Dit was verskriklik lekker en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lekker naweek weg! Baie lekker gebly! Die tuin en stoep is pragtig. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Die hottub is great. Huis is vreeslik skoon en netjies. Die dorp is vriendelik. Lekker loop afstand na Bokkomlaan. Regtig die naweek daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Very nice place. Very nice. Many activities for the children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Destemonia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Alles wat ons benodig gehad het, was daar. Wonderlik, dankie Fisherman's Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Heerlik en gerieflik. Pragtige plekkie wat aan al ons vereistes voldoen het. Ons het heerlik gekuier en die jacuzzi was 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Perfek vir 'n gesinsnaweek. Heerlik rustig. Plek het alles wat mens kan nodig hê. Die warm bad en trampoline was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 191, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c177dd798c93cc70e1d42f91ce75e3294c9b982c5cb4f10dd40bd89500f55808c921ec53aaf8e7b53aaf08df9655c26a5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 6) 76 5 1 5 191 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786756676667 18.185429383467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang